Leeus Villa & Cottage
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Butterfly-straat 2434, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Vanaf R4 050 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Leeus Villa & Cottage bied eksklusiewe selfsorgverblyf met 'n omskakelaar in Marloth Park. Die twee eenhede, Leeus Cottage en Leeus Villa, word saam bespreek, of gaste kan slegs Leeus Villa bespreek. Leeus Cottage kan ongelukkig nie apart bespreek word nie.
Leeus Villa het 3 slaapkamers met bos- en swembad-uitsigte. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die twee slaapkamers op die onderste verdieping het elkeen 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad. Al die slaapkamers het lugversorging. Leeus Villa het 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Leeus Cottage het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, stort en buitestort. Daar is ook 'n privaat stoep en leefarea.
Die kombuis in Leeus Villa is toegerus met 'n mikrogolf, ketel, yskas, koffiemasjien, stoof, oond en broodrooster.
Geriewe by Leeus Villa sluit 'n privaat swembad met 'n bosuitsig in. Daar is ook braaigeriewe. Die stoep bied 'n tweede sitarea en gaste het ook toegang tot 'n privaat dek waar hulle wild kan kyk terwyl hulle 'n skemerkelkie geniet. Gaste kan van hier af uitsien na die geleentheid om sebras en kameelperde te besigtig. Die perseel is stil en die bure is ver van die eenhede af.
Marloth Park is die tuiste van 'n verskeidenheid wild, insluitend kameelperde, koedoes, rooibokke, wildebeeste, vlakvarke en meer as 300 spesies voëls. Die Krokodilbrug-ingangshek na die Krugerwildtuin is ongeveer 14 km ver en bied die geleentheid vir daguitstappies, begeleide toere, staproetes en 'n dieper verkenning van die natuurwonders wat hierdie area bied. Marloth Park bied ook begeleide toere en staproetes waartydens gaste meer oor die geskiedenis van die area sal leer.
Die villa en kothuis het gratis WiFi en 'n omskakelaar wat tydens beurtkrag inskop, en 'n JoJo-tenk as 'n back-up vir periodes met min water.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Badkamer
Stort
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
Dienste
- Koordlose internet
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Verekombers
- Waaier
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Dvd
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Petra Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Butterfly-straat 2434, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Leeus Villa & Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Marlothpark Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Butterfly-straat 2434, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang