Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leeuwberg Plaasgastehuis

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.8
Veiligheid
4.3
Desmond K
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2024

Baie lekker plaas huis. Baie mooi plaas huis net buite Bloem. Vriendelike mense en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jackie
Leeuwberg Plaasgastehuis
Baie dankie liewe gaste. Dankie vir die belangstelling in die ou Vrystaat opstal en erfenis geskiedenis. Altyd welkom. Colin & Jackie.

Hannie M
1 nag
5.0
Jan 2024

Heerlike rustige oorslaapplek op die plaas! Dit was 'n heerlike ervaring en ek beveel die platteland beslis aan. As 'n plaaskind was dit vir my hemel op aarde.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jackie
Leeuwberg Plaasgastehuis
Dankie liewe gasvriende, Dankie vir julle belangstelling in die Leeuwberg plaas projek en erfenis. Dankie dat julle die Vrystaat en Bloemfontein en omgewing ondersteun. Colin & Jackie.

Abrie S
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Des 2024

Baie geskiedenisryke plek. Sal graag meer daarvan wil hoor op 'n volgende keer. Heerlik geslaap. Interessante plek.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Jackie
Leeuwberg Plaasgastehuis
Dankie, altyd welkom. Sal 11WO en ABO toere volgende keer wys. Ook stêrre kyk by ons klein stêrrewag as oop wolke dit toelaat. Dankie vir ons plaas projek ondersteuning. Leeuwberg plaashuis groete.

Sasha C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Lovely. Everything was wonderful! Even had a private tour of their fantastic war museum. A beautiful, charming old farmhouse.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jackie
Leeuwberg Plaasgastehuis
Thank you for staying on the old farm and enjoying it. Always welcome. Private tour on your next stopover. Stargazing also available. Greetings, Colin & Jackie.

Elsabe T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Tipiese plaashuis, vol geskiedkundige foto's and ander memorabilia. Baie interessant vir enige iemand wat in geskiedenis belangstel. Baie gawe gasvrou, veilig met sekuriteitspatrollies deur die nag. Lekker vuurmaakplek in die plaaskombuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

William H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2023

'n Reis na die verlede. As jy lekker wil slaap en sommer ook voel asof jy deel is van die geskiendenis van Suid Afrika, dan is hierdie die plek vir jou. Ons is heelhartig ontvang en daar is uit die pad gegaan om ons welkom te laat voel. Ons kon selfs vinnig 'n draai in die museum maak en het ons verblyf baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefanie S
1 nag Saam met lewensmaat
1.4
Mei 2023

Net oornag. Die buite-area is regtig verwaarloos. Geen vuilgoeddrom nie. Plug by bed nie ingeplug nie. Kon nie bed skuif nie. Toiletsitplek het afgeval. Spinnerakke in kamer. Definitief nie geld werd nie. Dalk R250.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Lourens B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2021

Uitstekend! Uitstekende diens en gasvryheid. Ek het hierdie gastehuis gekies omdat ons 27 jaar terug op Onze Rust getroud is - gasvrou, Jackie en man Colin het uit hul pad gegaan om die geleentheid en verblyf 'n aangename en blywende herinnering te maak. Colin se museum en uitstallings op die plaas is 'n belewenis en beslis 'n besoek werd, maak seker jy het genoeg tyd om hier te spandeer indien oorlog-geskiedenis jou passie is. Soos 27 jaar terug op die dag van ons troue, 'n aand en 'n oggend wat beide ek en my vrou nie sal vergeet nie. Dankie Jackie en Colin vir jul moeite en gasvryheid, ons sien mekaar spoedig weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jackie
Leeuwberg Plaasgastehuis
Ons dank julle ondersteuning oor die jare. Min mense kan 27 jaar lank so 'n spesiale pad loop. Altyd welkom. Met dank.

Tharina Bennie V
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2021

Ons kom terug! Wat ‘n interessante plek met die vriendelikste gasheer en gasvrou! Colin se oorlogskennis is uitstaande. So bly ons het gekies om hier oor te slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jan C
1 nag
3.0
Jan 2021

Pragtige omgewing naby N1 maar daar was geen formele "ontvangs" nie. Ons moes die staff gaan soek op die plaas. Die kamer was baie netjies en smaaklik uiteengesit maar dit was 'n dubbelbed nadat ek 2 enkelbeddens geboek het en die kamer het nie badkamer gehad nie, moes buite badkamer gebruik. Gaste moet ook kennis neem dat daar nie etes bedien word nie en moet hulleself sodanig voorberei.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Jackie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leeuwberg Plaas, Vanaf die N1, Bloemfontein, 9325, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA42f5c798c3e28d6d34f5c319a2abe78057da2a5666273c371f10cbe74809d6ad507c4475fc7b8e8114fb5bcf2370043a9457?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 Farm Leeuwberg Off the N1 9325 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.280043212088 26.159939750501

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang