Leeuwberg Gastehuis
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Jackie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Hannie M - Jan 2024
Algehele gradering
Heerlike rustige oorslaapplek op die plaas!
Sasha C - Des 2023
Algehele gradering
Lovely.
Elsabe T - Jul 2023
Algehele gradering
Tipiese plaashuis, vol geskiedkundige foto's and ander memorabilia. Baie interessant vir enige iemand wat in geskiedenis belangstel.
William H - Jun 2023
Algehele gradering
'n Reis na die verlede.
Stefanie S - Mei 2023
Algehele gradering
Net oornag.
Lourens B - Mrt 2021
Algehele gradering
Uitstekend!
Lees meerTharina Bennie V - Jan 2021
Algehele gradering
Ons kom terug!
Jan C - Jan 2021
Algehele gradering
Pragtige omgewing naby N1 maar daar was geen formele "ontvangs" nie.
Liezl V - Mrt 2019
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Janine D - Jan 2019
Algehele gradering
Dit was 'n aangename, besondere, leersame ervaring.
Lees meerLeeuwberg Gastehuis se terugvoer
Ek is verheug as Leeuwberg gaste van die ou historiese plaashuis 1840 se atmosfeer en oornag geleentheid wil gebruik maak, en dit nog ook leersasm en geskik vind. Ons sien die geleentheid op hierdie stadium as uithelp vir gaste wat nie in die srad as sulks wil bly nie, en maklik en vinnig vanaf die N1 roete wil arriveer en vertrek op hul lang togte.
ń Rezevour op die koppie by Leeuwberg, is ń vervrissende swemgat geleentheid in die werklike warm maande van November tot Februarie wanneer diie hitte vir mens en dier moeilik uithoubaar word. Die onthaalplek en museums op Onze Rust en Leeuwberg verblyf en museums is dieselfde besigheid.
Onze Rust en Leeuwberg is 2, 8 km van mekaar maar eintlik net geskei deur die N1 snelweg. Elke plaas het verskillende geleenthede om te bied maar werk meeste van die tyd as ń eenheid met twee dele.
Die Leeuwberg plaashuis het 7 kamers met in totaal van 3 vol storte en 1 sitsbad met handstort. Daar is nog 2 storte geleenthede in beplanning asook die herwinning van die ou solder 1840.
Die ou huise is so ontwerp met min geriewe en die oggend en aandbeurte soos in die ou dae veroorsaak baie pret en interne reëlings sodat almal gehelp kan word.
Die museums en historiese staptoer, voëls kyk, is oulike tydverdryf vir die gaste.
Ons is maar basies besig met plaas projekte en verskaf
werk aan ons werkers. Dankie vir ons gaste se besprekings tot ons plaas projekte.
Annalize J - Jan 2019
Algehele gradering
Heerlik gerus en gekuier, huis met karakter.
Leeuwberg Gastehuis se terugvoer
Dankie, ook dat jul ons plaas projek in wording ondersteun.
Anonieme gas - Feb 2019
Algehele gradering
Eugene P - Sep 2019
Algehele gradering
Very disappointed.
Leeuwberg Gastehuis se terugvoer
Jammer vir julle ongerief.
Die besprekings vir hout en die museum moet vooraf betaal word en ń spesifieke tyd moet vooraf vasgepen word. Die museum sleutel word deur die lisensie houer gehou en moet petsoonlik die toer gee.
Die hout word vooraf bespreek en vir die gas gekap.
Die projek is vir wetkers opleiding en is nog steeds in wording en ver van klasr. Dankie vir julle bydrae en word belangrik geag.
Christel C - Jan 2019
Algehele gradering
Die gastehuis is nog 'n projek in wording.
Leeuwberg Gastehuis se terugvoer
Daar is deesdae baie verwarring met "loadshedding" kragonderbrekings en oorlading-uitskoppe op plase en oor die hele land. Dis jammer dat ek op daardie oomblik nie die foon gehoor of geantwoord het nie. Daar is gas in die kombuisie by die binnehof, binnebraai en kerse ook in die huis beskikbaar. Sal nou nog gaslampe, "Bushbaby"gasbraai by die huis byvoeg. Dankie vir die terugvoer. Ook ń kennisgewing daaroor aanbring.
Baie dankie vir jul bydrae tot die plaas projek.
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Leeuwberg Plaas, Vanaf die N1, Bloemfontein, 9325, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang