Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leeuwdraai Safaris

Lodge
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 18, 19 en 28 van Leeuwdraai, Moloto, Cullinan, 2000, Gauteng
  • Vanaf R1 173 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Leeuwdraai Safaris is 'n lieflike bosveldplaas tussen Pretoria en Bela-Bela. Dit kan 'n ideale opsie wees vir 'n herinnering vol wegbreek saam met vriende en familie aangesien die plaas 'n gemeenskaplike swembad en skilderagtige wildritte bied.

Dié lodge bied gaste 'n opsie van óf 2 privaat selfsorgkothuise óf 6 gastekamers wat van gedeelde badkamergeriewe gebruik maak. Hierdie eenhede is óf ingerig met koningingrootte-beddens, enkelbeddens, stapelbeddens óf slaapbanke. Alle badkamers is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.

Lions Den en Hunters Rest het elk 'n privaat leefarea met hul eie kombuis terwyl die ander kamers van gedeelde kombuisgeriewe gebruik maak. Alle kombuise is volledig toegerus met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware.

Alle gaste het volle toegang tot 'n gemeenskaplike swembadarea, 'n Jacuzzi, 'n lapa, 'n boma asook 'n kroeg waar gaste 'n drankie kan geniet terwyl hulle oor die bosveld uitkyk.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Erf 18, 19 en 28 van Leeuwdraai, Moloto, Cullinan, 2000, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 173
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 173
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 18, 19 en 28 van Leeuwdraai, Moloto, Cullinan, 2000, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAecc55ad3276feec55baf8d994640e320b6579b5d1c7bbf8f5b75c4ebd54f7bb3827cb1bccc2a9ddf380c9156ef3de9ea096a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 173 per nag (plek vir 2) Portions 18,19 and 28 of Leeuwdraai Moloto 2000 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.326075 28.54842

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang