Leeuwenboschfontein Chalets with En-suite bathroom
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Leeuwenboschfontein, R318, Touwsriver, 6835, Wes-Kaap
- Vanaf R1 180 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Leeuwenboschfontein Gasteplaas is die ideale wegbreekplek en ervaar selfs sneeu in die winter. Die plaas is in 'n vallei met 'n unieke landskap van vetplante en renosterbos geleë en word deur die asemrowende berge van die Klein Karoo omring.
Die plaas bied verskeie verblyfopsies. Daar is selfsorg-chalets en 'n kampplek met 31 aparte staanplekke. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad en daar is 'n klimraam vir kinders.
Hierdie verblyf bied 'n verskeidenheid aktiwiteite en is die ideale bestemming vir stappers, kampeerders, bergfietsryers, 4×4-toergroepe, sterrekykers, varswaterhengelaars, voëlkykers en naweekgangers.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Johan Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 25
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Leeuwenboschfontein, R318, Touwsriver, 6835, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Leeuwenboschfontein, R318, Touwsriver, 6835, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang