Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leeuwenhof Gasthuis

Gastehuis
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Kamer 1
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Ander geriewe in die kamer sluit 'n platskerm-TV met DStv, gratis WiFi, lessenaar en stoel, digte gordyne, gratis toiletware, haardroër, verwarmer, waaier, elektriese komberse, strykyster, strykplank, tee- en koffiemaakgeriewe, wasgoeddiens en 'n informasieblad. 'n Yskas en mikrogolfoond is in die eetkamer beskikbaar. Alle kamers word daagliks skoongemaak.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Ontbyt kan met aankoms teen 'n ekstra koste per persoon bespreek word. Dit word gedurende weeksdae van 07:00 tot 09:00 in die eetkamer bedien, en oor naweke van 07:00 tot 09:00.
Die kook, eet en stoor van kos in die kamers word nie toegelaat nie.
Rook in die verblyf word nie toegelaat nie. Daar is asbakkies in die tuin en braai-area geplaas.
Moet asb. nie die gastekamers vir besigheidsaktiwiteite gebruik nie.
Alle besoeke deur vriende of familie moet deur die bestuur gereël word.
Parkeerplek is gratis vir alle gaste beskikbaar.
Ons sal jou verantwoordelik vir enige skade of verlies hou wat aan die verblyf veroorsaak word.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Kamer 2
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n privaat badkamer met 'n stort en 'n bad. Ander geriewe in die kamer sluit 'n platskerm-TV met DStv, gratis WiFi, lessenaar en stoel, kasspasie, digte gordyne, gratis toiletware, haardroër, verwarmer, waaier, elektriese komberse, strykyster, strykplank, tee- en koffiemaakgeriewe, wasgoeddiens en 'n informasieblad. 'n Yskas en mikrogolfoond is in die eetkamer beskikbaar. Alle kamers word daagliks skoongemaak. Laat weet asb. of 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed verkies word.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Dienste & geriewe
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Braai
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Ontbyt kan met aankoms teen 'n ekstra koste per persoon bespreek word. Dit word gedurende weeksdae van 07:00 tot 09:00 in die eetkamer bedien, en oor naweke van 07:00 tot 09:00.
Die kook, eet en stoor van kos in die kamers word nie toegelaat nie.
Rook in die verblyf word nie toegelaat nie. Daar is asbakkies in die tuin en braai-area geplaas.
Moet asb. nie die gastekamers vir besigheidsaktiwiteite gebruik nie.
Alle besoeke deur vriende of familie moet deur die bestuur gereël word.
Parkeerplek is gratis vir alle gaste beskikbaar.
Ons sal jou verantwoordelik vir enige skade of verlies hou wat aan die verblyf veroorsaak word.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Kamer 3
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe in die kamer sluit 'n platskerm-TV met DStv, gratis WiFi, kasspasie, lessenaar en stoel, digte gordyne, gratis toiletware, haardroër, verwarmer, waaier, elektriese komberse, strykyster, strykplank, tee- en koffiemaakgeriewe, wasgoeddiens en 'n informasieblad. 'n Yskas en mikrogolfoond is in die eetkamer beskikbaar. Alle kamers word daagliks skoongemaak.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Dienste & geriewe
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Ontbyt kan met aankoms teen 'n ekstra koste per persoon bespreek word. Dit word gedurende weeksdae van 07:00 tot 09:00 in die eetkamer bedien, en oor naweke van 07:00 tot 09:00.
Die kook, eet en stoor van kos in die kamers word nie toegelaat nie.
Rook in die verblyf word nie toegelaat nie. Daar is asbakkies in die tuin en braai-area geplaas.
Moet asb. nie die gastekamers vir besigheidsaktiwiteite gebruik nie.
Alle besoeke deur vriende of familie moet deur die bestuur gereël word.
Parkeerplek is gratis vir alle gaste beskikbaar.
Ons sal jou verantwoordelik vir enige skade of verlies hou wat aan die verblyf veroorsaak word.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Kamer 4
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe in die kamer sluit 'n platskerm-TV met DStv, gratis WiFi, lessenaar en stoel, kasspasie, digte gordyne, gratis toiletware, haardroër, verwarmer, waaier, elektriese komberse, strykyster, strykplank, tee- en koffiemaakgeriewe, wasgoeddiens en 'n informasieblad. 'n Yskas en mikrogolfoond is in die eetkamer beskikbaar. Alle kamers word daagliks skoongemaak. Laat weet asb. of 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed verkies word.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Ontbyt kan met aankoms teen 'n ekstra koste per persoon bespreek word. Dit word gedurende weeksdae van 07:00 tot 09:00 in die eetkamer bedien, en oor naweke van 07:00 tot 09:00.
Die kook, eet en stoor van kos in die kamers word nie toegelaat nie.
Rook in die verblyf word nie toegelaat nie. Daar is asbakkies in die tuin en braai-area geplaas.
Moet asb. nie die gastekamers vir besigheidsaktiwiteite gebruik nie.
Alle besoeke deur vriende of familie moet deur die bestuur gereël word.
Parkeerplek is gratis vir alle gaste beskikbaar.
Ons sal jou verantwoordelik vir enige skade of verlies hou wat aan die verblyf veroorsaak word.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gousblomstraat, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE3ZTU1NjFlLThlMzItNGQzNi05NWNjLWJjMjE2OTcxMmFiMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 36 5 1 5 6 Gousblom Street Caledon 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.22992202375 19.43526506424

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang