Leeuwenhof Gasthuis
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gousblomstraat, Caledon, 7230, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Leeuwenhof 4 Star Guesthouse is in Caledon geleë wat bekend is vir sy warmwaterbronne. Jy kan deur die natuurreservaat stap om die inheemse fynbos-plantegroei, inheemse bome, vrugbare voëllewe en blomme, asook die pragtige berguitsigte van die Swartberge te ervaar.
Leeuwenhof bied verblyf in 'n groot en pragtige welige tuin met volop voëllewe en bome. Ervaar hartlike gasvryheid en ontspanning in 'n pragtige opstal in Engelse styl. Dit is die perfekte plek om te ontspan en jou siel te verjong.
Kom besoek ons pragtige lappie grond in die wye oop landskap van die Overberg. Slegs 110 km vanaf internasionale lughawe en 1 km vanaf Casino en warmwaterbronne.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Nicolette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 36
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Gousblomstraat, Caledon, 7230, Wes-Kaap
- Gaste dink Leeuwenhof Gasthuis het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gousblomstraat, Caledon, 7230, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang