Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leeuwfontein Guest House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Chantell W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Amazing nice plek! Dit was awesome. Ek het reeds my volgende naweek daar geboek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Great. Restful, peaceful and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annatjie B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Rustige, veilige lodge om as groot gesin of vriende aan te beveel. Sien sterre. 'n Baie rustige, veilige wegbreek. Ons was 'n week weg saam met kinders en kleinkinders. Hulle as stadskinders het die plaaservaring saam met "Hope" baie geniet. Dankie, sal verseker weer gaan uitrus by Leeuwfontein.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Calvin K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Superb! Great location, stunning surroundings, peaceful family home! Such a wonderful place to unwind and rest! Sitting on the patio while looking over the farm and animals, listening to the birds in a quiet environment - such a pleasure! The house was bigger than expected (3 bedrooms), clean and child-friendly. The hosts were friendly and made sure we had everything we needed. This is a great escape from Joburg, and serious value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa V
1 nag
5.0
Feb 2024

Juweel, stilte en vrede in die natuur. Dit was absoluut lekker, die gasheer en -dame was baie oulik. Die plek is baie, baie mooier as op foto's. Die jacuzzi was 'n wenner! Die kamers is groot en die verskeidenheid plekke om te braai was wonderlik. Weber, binnebraai en boma! Die wild in die kamp is pragtig en die dam is mooi. Ons gaan beslis weer! Dankie julle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ashley V
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Amazing! Loved every minute, everyone was super nice and helpful. Best mini holiday I've had in a long time. Myself and my friends will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carina K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Rustig. Ons het 'n wonderlike, rustige tyd gehad. Dankie vir jul vriendelikheid en heeltyd inloer om seker te maak alles is 100%. Ek dink my 2 Scotties het dit nog meer as ons geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan K
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2024

Very pleasant. Perfect, lovely scenery, house was in top condition.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinus Y
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Peaceful and beautiful. We had a fantastic stay. Amazing place, very quiet and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Baie mooi en rustig. Baie lekker, skoon, rustige plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Keira Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 920
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R1 920
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Losbergstraat, Leeupoort Plaas 356 IQ, Fochville, 2521, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd410b114a04f166300cabe0df4f30b07d9295a7d88ee35fd5a1e307c2aaf900576a71a34abf0547c46cd43b379fa9eba02f0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 920 per nag, vir 10 mense 20 5 1 5 Losberg Road Leeuwpoort Farm 356 IQ 2521 Gauteng 021 201 8901 15:00-17:00 09:00 -26.478182242768 27.541503769097

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang