Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leeuwfontein Guest House

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Losbergstraat, Leeupoort Plaas 356 IQ, Fochville, 2521, Gauteng
  • Vanaf R1 920 per nag, vir 10 mense

Beskrywing

Leeuwfontein Guest House is op 'n rustige plaas naby Fochville geleë en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dis ook geskik vir mynkontrakteurs en kan vir langer tydperkte verhuur word.

Die selfsorghuis het 3 slaapkamers en is geskik vir 10 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 2 badkamers. Die eerste badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n bad, wasbak en 'n toilet. Daar is 'n aparte gastetoilet.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.

Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met Netflix, asook 'n eetarea met genoeg sitplek waar gaste saam etes kan geniet. Gratis WiFi word voorsien. Die verblyf word nie deur beurtkrag geaffekteer nie, aangesien daar van sonkrag gebruik gemaak word.

Buitebraaigeriewe, 'n vuurput en 'n dek met 'n plonspoel is beskikbaar.

Daar is baie aktiwiteite vir kinders, insluitend om die diere dop te hou, vis te vang, en op die klimraam te speel. Die winkeltjie op die perseel verkoop koeldranke en vuuraanstekers.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel. Daar is sekuriteitskameras, elektriese heinings en 'n alarmsisteem.

Kamer-opset

Slaapplek vir 10 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet met bidet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet met bidet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet met bidet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Herman D
Saam met lewensmaat
5.0
Ideal for our needs. Nice relaxed 50 minutes drive from the airport, then you are on the farm with the peace and tranquillity. Ideal fo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Sphelele M
Saam met vriende
5.0
Perfect. It was great, perfect.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Arie C
5.0
Rus en vrede. Ek moes bietjie wegkom van mense en tegnologie en dit was net die regte plek vir dit. Alles wat ek nodig gehad het, was daar en die mens...
Sien meer
Sep 2024
Chantell W
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing nice plek! Dit was awesome. Ek het reeds my volgende naweek daar geboek.
Jul 2024
Sharon L
Saam met lewensmaat
5.0
Great. Restful, peaceful and clean.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Keira Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Losbergstraat, Leeupoort Plaas 356 IQ, Fochville, 2521, Gauteng
  • Gaste dink Leeuwfontein Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 920
per nag, vir 10 mense
Vanaf
Vanaf R 1 920
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Losbergstraat, Leeupoort Plaas 356 IQ, Fochville, 2521, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA040b5ec0fca7bab1864fb37d0b6759fae7348cc71c577bc5f4f762d5fc40ff0ace32ac71ebcac65d6fd73104a475b6fb2883?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 920 per nag, vir 10 mense 23 5 1 5 Losberg Road Leeuwpoort Farm 356 IQ 2521 Gauteng 021 201 8901 15:00-17:00 09:00 -26.478182242768 27.541503769097

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang