Leeuwfontein Guest Farmhouse
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Leeuwfontein Landgoed, Victoria-Wes, 7070, Noord-Kaap
- Vanaf R4 650 per nag, vir 16 mense
Beskrywing
Leeuwfontein Guest Farmhouse is in die hartjie van die Groot Karoo geleë, omring deur heuwels en 'klipkoppies' en slegs 10 km vanaf die bekoorlike Karoodorp - Victoria-Wes. Hier het jy die geleentheid om informele dog vrygewige Karoo-gasvryheid te ervaar. Die huis bied 'n ontvlugting van die gejaag van die alledaagse lewe en die natuurskoon omgewing maak die verhoog vir 'n viering van die fyner dinge in die lewe.
Die huis het 4 volledig gemeubileerde kamers, 2 badkamers, 'n sonnige sitkamer met 'n kaggel en TV met plaaslike kanale, 'n rustige sitkamer en 'n volledig toegeruste kombuis met 'n AGA-koolstoof vir die koue winterdae.
Leeuwfontein Guest Farmhouse is 'n ideale wegbreekplek vir gesinne wat tyd nodig het weg van die alledaagse gewoel. Hier kan julle weer naby mekaar kom deur piekniek in die veld te gaan hou, in die dam te swem, op die stoep te gesels of een van die oudste VOC-kanonne in Suid-Afrika te besigtig.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbedjie
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Dienste
- Diens op aanvraag
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Verekombers
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Dvd
- Gedeelde dstv
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Marise Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 31
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Leeuwfontein Landgoed, Victoria-Wes, 7070, Noord-Kaap
- Gaste dink Leeuwfontein Guest Farmhouse het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Bo-Karoo Noord-Kaap
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Leeuwfontein Landgoed, Victoria-Wes, 7070, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang