Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leeuwkuil

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Lourens B
1 nag
5.0
Aug 2023

Lekker verblyf. Baie netjies met en goed toegerus! Baie lekker verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter I
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2021

Baie lekker kuierplek met uitstekende geriewe. Vriendelike en gasvrye bestuurder. Baie netjiese verblyf. Kombuis is goed toegerus. Die kuierareas is lekker ruim en goed ingerig. Kamers en badkamer geriewe is baie netjies. Die bestuurder is baie vriendelik en sorteer probleme sommer vinnig uit. Die wildsrit was uiters genotvol.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karli
Leeuwkuil
Goeie naand vreeslik bly julle het julle tydjie by ons geniet julle is enige tyd weer welkom lekker aand

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Karli Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 16)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 16)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schoemansdrift-weg, Potchefstroom, 2520, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa7ef6773381b85d8a7fc400fe9050b2ce8d67f3382b6054d34987454f3ea255793b49049778fe0790765c0276588005e245c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 16) 2 5 1 5 Schoemansdrift Road Potchefstroom 2520 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.823885067323 27.166744505015

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang