Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leeward Lodge

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Amanda C
Lang verblyf
5.0
Aug 2023

Ek het my verblyf geniet. Ek het my verblyf van 10 dae daar geniet. Sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Harry S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Mooi omgewing en rustig. Ons verblyf was baie aangenaam en rustig, alles het gewerk en die plekkie was mooi skoon, dankie baie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Marthie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2022

Baie lekker. Het baie lekker daar gebly. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Bertha M
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2021

Gebruik die plek 2 keer per jaar. Was heerlik om daar vakansie te hou. Ek dink die buitekant kort bietjie aandag. Die hout is verweer en dek gevaarlik met los planke. Maar binne is als reg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bertha M
Kort verblyf
4.8
Apr 2021

Baie netjies en skoon. Het al paar keer hier oorgebly. Baie oulike plekkie en waarde vir geld. Sal beslis weer terugkom. Als wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Schalk S
Kort verblyf
4.8
Jan 2021

Goeie waarde vir geld, skoon en meer as wat ek verwag het. Ek sal Leeward Lodge aanbeveel vir almal wat belangstel. Dit is baie naby die see en vir die prys het ek baie minder verwag. Baie lekker gebly en kon lekker rustig bly vir die 4 dae.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Mari
Leeward Lodge
Dankie vir die positiewe terugvoer Schalk. Dit was lekker om jou hier as 'n gas te he. Ek hoop ons sien jou gou weer!

Bertha M
Kort verblyf
5.0
Okt 2020

Was voorheen ook daar. Sal dit beslis weer bespreek. Die grootte en ligging is perfek. Netheid ook baie skoon. Sal beslis aanbeveel. Gasvrou baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mari
Leeward Lodge
Dankie vir die positiewe terugvoer Bertha. Dit was lekker om julle weer hier te hê. Ek hoop ek sien julle gou weer.

Ann C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2020

Very pleasant and enjoyed chatting with Mari. Shall probably visit again, when allowed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claudia F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jan 2020

Lieflik. Baie veilig, goed ingerig en lieflik.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Mari
Leeward Lodge
Dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was lekker om jullle hier te hê. Kom gerus gou weer

Yolandi C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2019

Was saam met my man en ons mammas ingeboek. Was vreeslik lekker. Alles was netjies en perfek vir ons tydjie daar. Ligging is great vir wynroetes, Kaapstad toe en sommer net lekker naby Melkbos en Blouberg is 10 min weg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mari
Leeward Lodge
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dis altyd lekker om te hoor. Dit was ñ voorreg om julle hier te hê. Kom gerus weer!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Mari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Partridge Place 7, Melkbosstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA63e691013c5f5ed883654f917cd9c9f19aa494b184afafca3f25f44e2de7d9319c72669f395a75b7fbb066c96dadff638944?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 7 Partridge Place Melkbosstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -33.699895537045 18.444721690807

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang