Leeward Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Mari Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 36
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Amanda C - Aug 2023
Algehele gradering
Ek het my verblyf geniet.
Harry S - Feb 2024
Algehele gradering
Mooi omgewing en rustig.
Marthie V - Aug 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Bertha M - Okt 2021
Algehele gradering
Gebruik die plek 2 keer per jaar. Was heerlik om daar vakansie te hou.
Bertha M - Apr 2021
Algehele gradering
Baie netjies en skoon. Het al paar keer hier oorgebly.
Schalk S - Jan 2021
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld, skoon en meer as wat ek verwag het.
Leeward Lodge se terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoer Schalk. Dit was lekker om jou hier as 'n gas te he. Ek hoop ons sien jou gou weer!
Bertha M - Okt 2020
Algehele gradering
Was voorheen ook daar. Sal dit beslis weer bespreek.
Leeward Lodge se terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoer Bertha. Dit was lekker om julle weer hier te hê. Ek hoop ek sien julle gou weer.
Ann C - Mrt 2020
Algehele gradering
Very pleasant and enjoyed chatting with Mari.
Claudia F - Jan 2020
Algehele gradering
Lieflik.
Leeward Lodge se terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was lekker om jullle hier te hê.
Kom gerus gou weer
Yolandi C - Des 2019
Algehele gradering
Was saam met my man en ons mammas ingeboek.
Leeward Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dis altyd lekker om te hoor. Dit was ñ voorreg om julle hier te hê. Kom gerus weer!
Daphne C - Okt 2019
Algehele gradering
I had an awesome time at Leeward Lodge!
Leeward Lodge se terugvoer
Thank you for the positive feedback Daphne. I hope we will see you again soon!
Madelein V - Aug 2019
Algehele gradering
A true hidden gem!
Leeward Lodge se terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was lekker om jou hier te ontvang.
Ek hoop jy kom kuier weer op Melkbos!
Babs K - Apr 2019
Algehele gradering
Gerieflik, netjies, vriendelike diens.
Leeward Lodge se terugvoer
Hi Babs,
Dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was lekker om julle hier te hê. Ek hoop ek sien julle weer in die toekoms!
Elsabe H - Nov 2019
Algehele gradering
Rustig.
Gustav B - Apr 2019
Algehele gradering
Aangenaam en veilig, gerieflik en bekostigbaar.
Leeward Lodge se terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoer. Ons hoop om jou weer by Leeward Lodge terug te verwelkom.
Marinda S - Nov 2019
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, ruim woonstel.
Leeward Lodge se terugvoer
Dankie vir die goeie terugvoer Marinda. Ons hoop ons sien julle weer in die toekoms.
Elsibe W - Aug 2018
Algehele gradering
Wonderlik en vir seker die rustigheid wat ek verlang het!
Leeward Lodge se terugvoer
Hallo Elsibe. Dankie gie die positiewe terugvoer.Dit was soo lekker om gaste soos julle hier te hê. Dankie ook dat julke alles so skoon en netjies agtergelaat het. Ek hoop die Stellenbossers kom kuier weer!
Carel P - Jan 2018
Algehele gradering
Uitstekend, vriendelik, baie ruim en netjies.
Leeward Lodge se terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoering, Carel. Dit was lekker om julle hier te hê. Ek hoop ek sien julle weer as julle in hierdie rigting kom.
Theresa V - Jan 2018
Algehele gradering
Bekostiigbaar en gerieflik.
Lees meerLeeward Lodge se terugvoer
Beste Theresa,
Dankie vir die positiewe terugvoer, dit was lekker om julle hier te kon ontvang. Dankie ook vir julle samewerking met Kaapstad se water krisis! Ons waterverbruik vir die tydperk van jul verblyf was nog binne die perke soos deur die stadsraad gestel, so julle het beslis jul kant gebring.
Chissy J - Mei 2018
Algehele gradering
Baie lekker gesellig.
Leeward Lodge se terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoer, dit was lekker om julle hier te kon huisves. Ek hoop ek sien julle weer in die toekoms!
Joeline V - Jul 2018
Algehele gradering
Onveilige boustruktuur en nie baie skoon nie.
Leeward Lodge se terugvoer
Ek ontken dat die huis onstabiel en onveilig is en hierdie klagte is nog nooit deur enige iemand anders genoem in die afgelope 15 jaar van bedryf nie. Dit is vir my opmerklik dat julle die eerste gaste is wat 'n spoor van gebreekte meubels en struktuur agtergelaat het; 'n dek plank wat gebreek is, die basis van 'n bed wat gebreek is, 'n eetkamer stoel met 'n gebreekte poot en 'n stortdeur wat losgeruk is. Dit is duidelik dat Leeward Lodge se fasiliteite en struktuur nie vir julle opgewasse was nie. Verder voel ek die die kneus wat jy opgedoen het na jy my dek gebreek het, beswaarlik 'n ernstige besering is.
Dit is ook opmerklik dat die gradering wat Joeline al die aspekte gee ook nie deur enige ander gas se gradering ondersteun word nie. 'n Groot persentasie van ons besigheid bestaan net uit gaste wat terugkeer omdat hulle uiters tevrede was met die fasiliteit. Soos altyd is enige gas baie welkom om die eenhede te kom inspekteer of iemand te stuur om daarna te kom kyk voordat hulle 'n bespreking maak.
Die eenhede word skoongemaak deur 'n skoonmaakdiens wat spesialiseer in gastehuise en die beddegoed word deur 'n professionele wassery gewas. Ek het nog nooit nodig gehad om oor hulle dienste te kla nie.
Anelle D - Okt 2017
Algehele gradering
Gemaklik en het alles daar wat jy nodig het.
Leeward Lodge se terugvoer
Goeiedag,
Dit was lekker om die manne en ander gaste hier te ontvang. Ek glo alles het goed verloop met die troue. Julle moet beslis vir 'n naweek bespreek en net kom rus as daar nie 'n troue is om te reël nie!
Duggy S - Okt 2017
Algehele gradering
Baie gemaklik, heel rustig en vreeslik goed toegerus.
Lees meerLeeward Lodge se terugvoer
Beste Duggy,
Vreeslik baie dankie vir die wonderlike woorde. Dit was 'n plesier om julle familie hier te hê. Ek moet julle ook bedank dat julle die plek so skoon en netjies agtergelaat het. Julle is beslis model gaste.
Ek hoop regtig ek sien julle gou weer by Leeward Lodge
Hettie S - Sep 2017
Algehele gradering
Netjiese, bekostigbare verblyf.
Leeward Lodge se terugvoer
Hallo. Dit was lekker om julle hier te hê. Sien daarna uit om julle weer te verwelkom.!
Tracy J - Mei 2017
Algehele gradering
Dit was lieflik.
Leeward Lodge se terugvoer
Dankie Tracy, ek is bly julle het lekker gebly. Ek sien daarna uit om julle weet hier te hê.
Groete,
Mari
Suzanne L - Apr 2017
Algehele gradering
Lekker gekuier met vriende.
Leeward Lodge se terugvoer
Ek is bly julle het lekker gekuier Suzanne. Ek hoop ons sien julle gou weer.
Annie L - Apr 2017
Algehele gradering
Tuis gevoel.
Leeward Lodge se terugvoer
Dankie vir die gawe resensie, Annie. Dit was lekker om julle hier te hê. Ek hoop ons sien julle weer. Mari
Annerene L - Mrt 2017
Algehele gradering
It was a pleasant stay with all the facilities.
Saskia D - Aug 2017
Algehele gradering
Not clean.
Leeward Lodge se terugvoer
Good day,
Thank you for your feedback.
The allegation that the unit is not clean is one fact that I have to vehemently deny. The units are cleaned by myself and not a cleaning service that could be accused of bad service. Previous ratings have given us 5 stars for cleanliness. I find it strange that the client did not voice this complaint while they were staying here as I could then investigate the allegation.
Malinda D - Feb 2017
Algehele gradering
Aangenaam.
Leeward Lodge se terugvoer
Dit was lekker gewees om julle hier te hê. Ek hoop ons sien julle gou weer!
Johan V - Feb 2017
Algehele gradering
Baie middelmatige verblyf.
Joan H - Nov 2017
Algehele gradering
Ons het 'n aangename verblyf gehad in Leeward Lodge.
Anonieme gas - Apr 2017
Algehele gradering
Anonieme gas - Apr 2017
Algehele gradering
Johan H - Des 2016
Algehele gradering
Ongelooflik, gemaklik en ongelooflike diens en mense.
Leeward Lodge se terugvoer
Dankie vir die mooi woorde Johan. Dit was lekker om jou en jou gesin hier te hê. Jammer volgende Desember is nou al bespreek maar ek hoop ons sien julle gou weer.
Stephne J - Des 2016
Algehele gradering
Verblyf was ongelooflik lekker!
Leeward Lodge se terugvoer
Dankie vir die mooi woorde, Stephne! Dit was lekker om julle hier as gaste te hê!
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Partridge Place 7, Melkbosstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang