Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leeward Lodge

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Partridge Place 7, Melkbosstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Leeward Lodge is in die kusdorpie Melkbosstrand aan die Kaapse Weskus geleë. Besienswaardighede in die area sluit Atlantic Beach Gholflandgoed, Koeberg Natuurreservaat, Melkbosstrand en die Suid-Afrikaanse Lugmagmuseum in.

Die verblyf beskik oor 'n selfsorg-eenheid. Die eenheid het 2 slaapkamers, 1 volledige badkamer, 'n volledig toegeruste kombuis en 'n oopplan-sitkamer en -eetarea. Die eenheid beskik oor 'n hoofslaapkamer met 'n dubbelbed en 'n tweede slaapkamer met 2 enkelbeddens. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, stoof, oond, broodrooster, wasmasjien, tuimeldroër en kooktoebehore. Bykomende geriewe in die eenheid sluit 'n TV, DVD, strykyster en strykplank, 'n braai-area en veilige parkeerplek op die perseel vir 2 motors in.

Gaste kan doendinge soos gholfspeel, voetslaan, vlieërbranderry, verfbal, perderitte, lasermerker, sandplankry en swem in die area geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Mari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Partridge Place 7, Melkbosstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Leeward Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Partridge Place 7, Melkbosstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA63e691013c5f5ed883654f917cd9c9f19aa494b184afafca3f25f44e2de7d9319c72669f395a75b7fbb066c96dadff638944?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 7 Partridge Place Melkbosstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -33.699895537045 18.444721690807

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang