Leeward Lodge
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Partridge Place 7, Melkbosstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Leeward Lodge is in Melkbosstrand aan die Weskus geleë. Die Atlantic Beach Gholflandgoed, Koeberg Natuurreservaat en die Suid-Afrikaanse Lugmagmuseum is net om die draai.
Verblyf is beskikbaar in 'n selfsorg-eenheid. Die eenheid het 2 slaapkamers, 1 volledige badkamer, 'n ten volle toegeruste kombuis, en 'n oopplan-sitkamer en -eetarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, stoof, oond, broodrooster, kookgerei, wasmasjien en tuimeldroër. Verder is daar 'n TV, DVD-speler, strykplank en -yster, braai-area en veilige parkeerplek op die perseel vir 2 voertuie per eenheid.
Aktiwiteite in die omgewing: gholf, stap, vlieërbranderry, paintball, perdry, "laser tag", sandplankry en swem.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Mari Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 39
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Partridge Place 7, Melkbosstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Leeward Lodge het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Van Riebeeckstrand Melkbosstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Partridge Place 7, Melkbosstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang