Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bainskloof Self Sorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Julian B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie lekker en mooi ligging. Ja, baie lekker en baie mooi ligging. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fareez H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Amazingly relaxing. My stay was rather pleasurable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isabella N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Amazing views met amazing mense. Wat 'n amazing plek. Nog 'n nuwe ontwikkeling, maar die sorg wat in gesit word met als is amazing. Kan nie wag om te sien hoe die plekkie ontwikkel. Die uitsig na alle kante is stunning. Die eenheid is goed uitgele en perfek as jy 'n basis wil hê om van af te werk. Dis goed geleë en ons kon die area lekker en maklik verken. Die mense is gasvry en baie akkommoderend. Was jammer om weg te gaan. Sou nog 'n dag of 3 wou bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantel M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Rustig en besonderse uitsig. Baie mooi uitsig en tuin, pragtige hout afwerkings. Baie smaakvolle dekor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adolf G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Lekker gekuier. Dankie. Ons kom beslis weer. Ons het werklik lekker gebly. Die omgewing is pragtig. Ons is goed ontvang en voorsien van alles wat ons nodig gehad het. Die wooneenheid is stylvol en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Daardie heerlike plaas-gevoel! Baie dankie vir die skoon en netjiese plekkie, privaat en ruim, heerlik stil, perfek vir ons doel. Ons waardeer die filterkoffie en beskuit! Pragtige uitsig. Ons sou graag daar wou sit en braai, maar die tyd het ons nie hierdie keer toegelaat nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Luane
Bainskloof Self Sorg
Baie dankie vir die gebruik van Bainskloof Self Sorg, hoop ons sien julle weer.

Dorette K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Gasheer en gasvrou uit die boonste rakke, het die gasvryheid baie geniet. Lieflike eiendom met pragtige tuin, uitsig op die berge en heerlike buite sitplek met vuurput en braaigeriewe. Hoewel deel van die hoofhuis is dit heeltemal privaat en stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Luane
Bainskloof Self Sorg
Baie dankie vir die gebruik van Bainskloof Self Sorg, hoop ons sien julle weer.

Margie T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2024

Beautiful setting and well situated for outdoor activities. Very kind and friendly host, family and farm staff. Well positioned for activities in Hawequa Nature Reserve. I do strongly recommend a wash-up sink be installed outside the room. Essential for self-catering. The internal handbasin is very inadequate.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Brian G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Great place to stay. Very comfortable room, attached to the main house, with all that one could need. Would recommend a braai for visitors! Stunning views, convenient location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Luane
Bainskloof Self Sorg
A nice braai area has been added. Wood, grid, tongs etc. for the guests private use.

Corleen R
Kort verblyf
4.6
Des 2023

Vinnig en vrolik. Ja. Oulike, netjiese plek. Naby 'n klomp plekke om 'n klomp dinge te doen.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Luane
Bainskloof Self Sorg
Dankie, baie welkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Luane Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Leewengtuin, Dainskloof, Wellington, 7655, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf50a7098fd9fa6217d9a39ea0cdfa62bcb3b95768f2f9e3b47740a76bd79eb6ce2b75c9f84d4e7d14054b51bf3c1af46445f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 Leewengtuin Dainskloof 7655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -33.64177603826 19.061031150282

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang