Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bainskloof Self Sorg

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Leewengtuin, Dainskloof, Wellington, 7655, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bainskloof Self Sorg is 'n selfsorgeenheid op 'n werkende plaas net buite Wellington. Hierdie verblyf spog met pragtige uitsigte oor die omliggende berge en is ideaal vir dié wat op soek is na rustige oornagverblyf.

Die ateljee-eenheid het slaapplek vir 3 gaste. Die kamer het 'n dubbelbed en 'n enkelslaapbank. Daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die badkamer.

Die eenheid het 'n klein kombuisie wat met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Gaste het toegang tot 'n gedeelde swembad op die perseel, braaigeriewe, veilige parkeerplek en gratis WiFi.

Hierdie verblyf is ideaal vir dië wat die platteland wil verken. Leewentuum Self Sorg is net buite die dorp, maar steeds naby genoeg aan winkels, restaurante, wynplase en verskeie doendinge soos stap- en fietsryroetes.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Julian B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker en mooi ligging. Ja, baie lekker en baie mooi ligging. Baie dankie.
Aug 2024
Fareez H
Saam met lewensmaat
5.0
Amazingly relaxing. My stay was rather pleasurable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Isabella N
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing views met amazing mense. Wat 'n amazing plek. Nog 'n nuwe ontwikkeling, maar die sorg wat in gesit word met als is amazing. Kan nie wag om te ...
Sien meer
Mrt 2024
Chantel M
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en besonderse uitsig. Baie mooi uitsig en tuin, pragtige hout afwerkings. Baie smaakvolle dekor.
Mrt 2024
Adolf G
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker gekuier. Dankie. Ons kom beslis weer. Ons het werklik lekker gebly. Die omgewing is pragtig. Ons is goed ontvang en voorsien van alles wat ons ...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Luane Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • Leewengtuin, Dainskloof, Wellington, 7655, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bainskloof Self Sorg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Leewengtuin, Dainskloof, Wellington, 7655, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf50a7098fd9fa6217d9a39ea0cdfa62bcb3b95768f2f9e3b47740a76bd79eb6ce2b75c9f84d4e7d14054b51bf3c1af46445f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 Leewengtuin Dainskloof 7655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -33.64177603826 19.061031150282

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang