Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lefokeng Bush Camp

Kampeer/karavaan
 4 Beskikbaar
Groot staanplek sonder elektrisiteit
Vanaf
Vanaf R450
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die staanplekke kan elkeen 6 gaste akkommodeer en kan maklik 2 karavane of 2 boswaens akkommodeer. Daar is gemeenskaplike ablusiegeriewe met gasgeisers, storte, wasbakke en toilette. Hierdie staanplekke het elkeen braaigeriewe, maar geen elektrisiteit nie.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 6 mense 1 Badkamer
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Prys sluit in

Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.

Huisreëls

Neem asseblief kennis dat verblyf by Lefokeng Boskamp op eie risiko sal wees.
Die kampterreinkoste sluit nie die Dinokeng-wildreservaatbewaringsfooie of selfrypermitte in nie.
Die reservaathekke open om 06:00 en sluit om 18:00.
Troeteldiere word nie in die kamp toegelaat nie.
Wees asseblief verantwoordelik met brande. Vure word slegs in die aangewese braai-areas toegelaat en moet na gebruik geblus word.
Dagbesoekers is welkom indien dit met die bestuur gereël word; hulle moet egter die kamp ontruim voor die reservaathekke om 18:00 sluit.
Daar word van alle gaste verwag om die geraas- en musiekvlakke tot 'n minimum te beperk.
Na 22:00 sal enige harde geraas of steurings nie geduld word nie.
Sorg vir jou persoonlike besittings en veiligheid.
Die spoedbeperking is 10 km/h in die kamp. Om die veiligheid van ander gaste in gevaar te stel sal nie geduld word nie.
Moet asseblief nie in die kamp of die reservaat rommelstrooi nie, daar is aangewese dromme.
Lefokeng Bush Camp en sy eienaars sal nie verantwoordelik wees vir enige besering, verlies of skade aan persone of persoonlike eiendom terwyl hulle op die perseel of uitstappies in die groter Dinokeng Wildreservaat is nie. Reg van toegang voorbehou.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 4 Beskikbaar
Staanplek sonder elektrisiteit
Vanaf
Vanaf R450
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die staanplekke kan elkeen 4 gaste akkommodeer en kan maklik of 'n karavaan of 'n boswa akkommodeer. Daar is gemeenskaplike ablusiegeriewe met gasgeisers, storte, wasbakke en toilette. Hierdie staanplekke het elkeen braaigeriewe, maar geen elektrisiteit nie.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.

Huisreëls

Neem asseblief kennis dat verblyf by Lefokeng Boskamp op eie risiko sal wees.
Die kampterreinkoste sluit nie die Dinokeng-wildreservaatbewaringsfooie of selfrypermitte in nie.
Die reservaathekke open om 06:00 en sluit om 18:00.
Troeteldiere word nie in die kamp toegelaat nie.
Wees asseblief verantwoordelik met brande. Vure word slegs in die aangewese braai-areas toegelaat en moet na gebruik geblus word.
Dagbesoekers is welkom indien dit met die bestuur gereël word; hulle moet egter die kamp ontruim voor die reservaathekke om 18:00 sluit.
Daar word van alle gaste verwag om die geraas- en musiekvlakke tot 'n minimum te beperk.
Na 22:00 sal enige harde geraas of steurings nie geduld word nie.
Sorg vir jou persoonlike besittings en veiligheid.
Die spoedbeperking is 10 km/h in die kamp. Om die veiligheid van ander gaste in gevaar te stel sal nie geduld word nie.
Moet asseblief nie in die kamp of die reservaat rommelstrooi nie, daar is aangewese dromme.
Lefokeng Bush Camp en sy eienaars sal nie verantwoordelik wees vir enige besering, verlies of skade aan persone of persoonlike eiendom terwyl hulle op die perseel of uitstappies in die groter Dinokeng Wildreservaat is nie. Reg van toegang voorbehou.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
Groot Staanplek met Elektrisiteit
Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die staanplekke kan elkeen 8 gaste akkommodeer en kan maklik 2 karavane en 2 boswaens akkommodeer. Daar is gemeenskaplike ablusiegeriewe met gasgeisers, storte, wasbakke en toilette. Hierdie staanplekke het elkeen elektrisiteit en braaigeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 8 mense 1 Badkamer
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Prys sluit in

Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.

Huisreëls

Neem asseblief kennis dat verblyf by Lefokeng Boskamp op eie risiko sal wees.
Die kampterreinkoste sluit nie die Dinokeng-wildreservaatbewaringsfooie of selfrypermitte in nie.
Die reservaathekke open om 06:00 en sluit om 18:00.
Troeteldiere word nie in die kamp toegelaat nie.
Wees asseblief verantwoordelik met brande. Vure word slegs in die aangewese braai-areas toegelaat en moet na gebruik geblus word.
Dagbesoekers is welkom indien dit met die bestuur gereël word; hulle moet egter die kamp ontruim voor die reservaathekke om 18:00 sluit.
Daar word van alle gaste verwag om die geraas- en musiekvlakke tot 'n minimum te beperk.
Na 22:00 sal enige harde geraas of steurings nie geduld word nie.
Sorg vir jou persoonlike besittings en veiligheid.
Die spoedbeperking is 10 km/h in die kamp. Om die veiligheid van ander gaste in gevaar te stel sal nie geduld word nie.
Moet asseblief nie in die kamp of die reservaat rommelstrooi nie, daar is aangewese dromme.
Lefokeng Bush Camp en sy eienaars sal nie verantwoordelik wees vir enige besering, verlies of skade aan persone of persoonlike eiendom terwyl hulle op die perseel of uitstappies in die groter Dinokeng Wildreservaat is nie. Reg van toegang voorbehou.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
Staanplek met Elektrisiteit
Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die staanplekke kan elkeen 4 gaste akkommodeer en kan maklik 'n karavaan en boswa akkommodeer. Daar is gemeenskaplike ablusiegeriewe met gasgeisers, storte, wasbakke en toilette. Hierdie staanplekke het elkeen elektrisiteit en braaigeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 1 Badkamer
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Prys sluit in

Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.

Huisreëls

Neem asseblief kennis dat verblyf by Lefokeng Boskamp op eie risiko sal wees.
Die kampterreinkoste sluit nie die Dinokeng-wildreservaatbewaringsfooie of selfrypermitte in nie.
Die reservaathekke open om 06:00 en sluit om 18:00.
Troeteldiere word nie in die kamp toegelaat nie.
Wees asseblief verantwoordelik met brande. Vure word slegs in die aangewese braai-areas toegelaat en moet na gebruik geblus word.
Dagbesoekers is welkom indien dit met die bestuur gereël word; hulle moet egter die kamp ontruim voor die reservaathekke om 18:00 sluit.
Daar word van alle gaste verwag om die geraas- en musiekvlakke tot 'n minimum te beperk.
Na 22:00 sal enige harde geraas of steurings nie geduld word nie.
Sorg vir jou persoonlike besittings en veiligheid.
Die spoedbeperking is 10 km/h in die kamp. Om die veiligheid van ander gaste in gevaar te stel sal nie geduld word nie.
Moet asseblief nie in die kamp of die reservaat rommelstrooi nie, daar is aangewese dromme.
Lefokeng Bush Camp en sy eienaars sal nie verantwoordelik wees vir enige besering, verlies of skade aan persone of persoonlike eiendom terwyl hulle op die perseel of uitstappies in die groter Dinokeng Wildreservaat is nie. Reg van toegang voorbehou.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
Groot Staanplek met Elektrisiteit & Privaat ablusie
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Hierdie groot kampeerplek bied slaapplek aan 8 gaste met 2 karavane of tente. Daar is elektrisiteit, braaigeriewe, ablusiegeriewe en 'n opwasarea.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 8 mense 1 Badkamer
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.

Huisreëls

Neem asseblief kennis dat verblyf by Lefokeng Boskamp op eie risiko sal wees.
Die kampterreinkoste sluit nie die Dinokeng-wildreservaatbewaringsfooie of selfrypermitte in nie.
Die reservaathekke open om 06:00 en sluit om 18:00.
Troeteldiere word nie in die kamp toegelaat nie.
Wees asseblief verantwoordelik met brande. Vure word slegs in die aangewese braai-areas toegelaat en moet na gebruik geblus word.
Dagbesoekers is welkom indien dit met die bestuur gereël word; hulle moet egter die kamp ontruim voor die reservaathekke om 18:00 sluit.
Daar word van alle gaste verwag om die geraas- en musiekvlakke tot 'n minimum te beperk.
Na 22:00 sal enige harde geraas of steurings nie geduld word nie.
Sorg vir jou persoonlike besittings en veiligheid.
Die spoedbeperking is 10 km/h in die kamp. Om die veiligheid van ander gaste in gevaar te stel sal nie geduld word nie.
Moet asseblief nie in die kamp of die reservaat rommelstrooi nie, daar is aangewese dromme.
Lefokeng Bush Camp en sy eienaars sal nie verantwoordelik wees vir enige besering, verlies of skade aan persone of persoonlike eiendom terwyl hulle op die perseel of uitstappies in die groter Dinokeng Wildreservaat is nie. Reg van toegang voorbehou.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R450
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 84 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 13:00
  • Adres: Lefokeng Boskamp, Dinokeng Wildreservaat, Hammanskraal, 0407, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa9a3ce14f9c63d3f9e7e9089b08c34375dcf066d9a978db9834c20fb5b478e1d50a76c02baf30b729a0b15224624421d0e0a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 Lefokeng Bush Camp Dinokeng Game Reserve 0407 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 13:00 -25.388518171244 28.395877832541

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang