Lehiel Guesthouse
Beskrywing
Die eenhede is redelik ruim en elkeen beskik oor sy eie ingang. Die slaapkamers is elk ingerig met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Elke eenheid sluit ook 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe in. Daar is ook 'n eetarea met 'n TV met 8 DStv-kanale en gratis WiFi. As jy nie lus is vir kook nie kan ontbyt by die bestuur bestel word teen 'n addisionele koste.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Ontbyt kan bedien word teen 'n addisionele koste.
Kamers met lugversorging teen 'n ekstra R100 per kamer per dag as daar kamers met lugversorging beskikbaar is.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Scholtzstraat 99, Lichtenburg, 2740, Noordwes
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang