Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lehiel Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Cindy D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2019

Baie netjies. Netjiese plek! Waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Penny D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2019

Ideaal vir ons kort 2 nagte se verblyf, skoon, al die basiese dinge wat 'n mens benodig. Al die basiese geriewe benodig. Skoon en netjiese verblyf. Fantastiese toegangsbeheer, veilig en 'n goeie ervaring.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nomalanga T
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Okt 2018

Welcoming and very clean and comfortable accommodation. Thank you so much to Mirriam, Hester and team. We had a homely stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gerhard S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2016

Netjies, veilig, alles werk en is funksioneel, warm water, stil omgewing en goeie kliëntediens. Sien die sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda H
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2016

Dit was awesome! Sal definitief weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard U
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2016

Netjies, vriendelik, skoon, goed geleë! Netjies, vriendelik, skoon, goed geleë! Ek sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzette O
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2016

Heeeeeerlik! Baie netjies en skoon. Sentraal geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvonne L
1 nag
3.8
Okt 2016

Baie netjies en skoon. Sou graag wou sien dat al die kamers lugversorging het en dat al die beddegoed wit is soos dit geadverteer word aangesien dieselfde prys gevra word. Nogtans baie skoon en netjies.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Nicole V
1 nag
3.8
Aug 2016

Vriendelik, behulpsaam en waarde vir geld! Bestuurderes van die gastehuis was baie behulpsaam en vriendelik en het uit haar pad gegaan om my kuier net lekke te maak.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Wymoth P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2015

Has everything that a person requires. See the stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Amaris Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 16

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Scholtzstraat 99, Lichtenburg, 2740, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE3YzQzOGViLTNhZWItNDM5ZS04ZDczLTI2MWFkOWI3ZThkMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 99 Scholtz Street Lichtenburg 2740 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.154591 26.158422

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang