Leighton Court
- Kapasiteit: 20 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Yorkweg 32, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Leighton Court is 'n gastehuis wat deur die eienaar bestuur word en in Newcastle geleë is. Dit is ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers wat op soek is na gerieflike oornagverblyf.
Verblyf word gebied in 10 uniek en smaakvol versierde slaapkamers. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met stort en bad, wasbak en toilet.
Elke kamer het ook lugversorging, TV met DStv, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie. 'n Stewige ontbyt kan teen ekstra koste gereël word en ander smullekker maaltye is ook beskikbaar.
Daar is 'n konferensielokaal vir sakereisigers met plek vir tot 50 afgevaardigdes en die lokaal kan ook vir ander funksies gebruik word.
Veilige parkeerplek is agter afstandbeheerde hekke beskikbaar en Leighton Court is naby winkels en restaurante. Die Newcastle Provinsiale Hospitaal, Black Rock Casino en winkelsentrums is 10 tot 15 minute se ry van die eiendom af.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Venilla Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 3
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Yorkweg 32, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 20 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Yorkweg 32, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal