Clanwilliam Accommodation
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Eugene Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 74
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Jeanette H - Sep 2023
Algehele gradering
Exceeded all expectations, lovely place.
Heloise C - Aug 2024
Algehele gradering
Baie geniet, net teleurgesteld oor blomme wat skaars was.
Johan M - Jan 2024
Algehele gradering
Rustige omgewing met skoon en netjiese ingerigte kamers.
Lees meerMartie V - Sep 2024
Algehele gradering
Moes 'n stink reuk opruik.
Heletia J - Jul 2024
Algehele gradering
Heerlik, rustig en ontspannend.
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Alfons N - Aug 2023
Algehele gradering
It was all nice and well organised.
Paul D - Feb 2023
Algehele gradering
Op die oog af, 'n netjiese en gawe verblyplek. Die prys skep ook die indruk dat hierdie 'n topklasfasiliteit is. Helaas is dit alles behalwe. Sal nie aanbeveel om hier tuis te gaan nie.
Lees meerClanwilliam Accommodation se terugvoer
Dankie vir u resensie, maar u moes seker deurmekaar geraak het met u resensies op u vakansie, want u resensie beskryf glad nie ons plekke soos daar gesien kan word in ander resensies van ons plekke. Ons het veilige parkering, ons het braaigeriewe, ons het goeie fiber wifi, selfs as krag af is en ons lugreelaar werk en ons het heelwat handoekreellings ekstra in al ons woonstelle, juis oor gaste handoeke oor deure hang.
Pieter D - Sep 2022
Algehele gradering
Lekker gebly.
Clanwilliam Accommodation se terugvoer
Ek is baie bly jul het lekker gebly en dankie dat u tyd geneem het om 'n gawe resensie te los. Mooi dag.
Heila V - Aug 2022
Algehele gradering
Sien sterre.
Anna D - Apr 2022
Algehele gradering
Presies soos wat die advertensie sê, selfs meer.
Suzaan R - Aug 2021
Algehele gradering
Lieflike, ruim akkommodasie
Clanwilliam Accommodation se terugvoer
Baie, baie dankie vir hierdie gawe resensie. Ons waardeer dit verskriklik baie.
Leon M - Aug 2021
Algehele gradering
Regtig 'n goeie oornagplek met als wat mens nodig het. Skoon, netjies en ruim.
Dj M - Jul 2021
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Clanwilliam Accommodation se terugvoer
Baie, baie dankie vir al die 5 sterre! Dit maak ons werk die moeite werd. Hoop dat u sommer gou weer kom kuier.
Gersh J - Mei 2021
Algehele gradering
Clean, neat and affordable.
Clanwilliam Accommodation se terugvoer
Thank you for this kind review! We are always happy if guests love their stay. Hope to see you in the future again. The Leipoldt Team
Tom P - Mrt 2021
Algehele gradering
Excellent
Clanwilliam Accommodation se terugvoer
Thank you for your kind review. Our bussines really appreciate it. We are really glad you enjoyed your stay. Kind regards. The Leipoldt Team.
Vernon O - Mrt 2021
Algehele gradering
Woonstel is puik ingerig. Als is daar wat jy benodig.
Clanwilliam Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir die gawe resensie. So lekker om gaste te he wat tevrede is en gelukkig in ons blyplek is. Dit maak ons werk dan oor en oor die moeite werd. Groete. Leipoldt span.
Dieter P - Apr 2021
Algehele gradering
Clean and modern accommodation.
Clanwilliam Accommodation se terugvoer
Thank you for taking the time to review us. Hope to see you in future again. Kind regards.
The Leipoldt Team.
Johan O - Aug 2021
Algehele gradering
Baie netjiese eenheid met alle benodighede beskikbaar vir lang of kort verblyf.
Clanwilliam Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir u resensie. Hoop dat ons weer u eerste keuse vir verblyf sal wees.
Lianie D - Apr 2021
Algehele gradering
Netjiese en gerieflike verblyf.
Clanwilliam Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir die tyd wat u geneem het om 'n resensie te skryf. Ek is bly jul was tevrede en ons hoop om jul weer gou te sien. Die Leipoldt Span
Rinamari D - Jun 2021
Algehele gradering
Blyplek is netjies en skoon, was nie mal oor die ligging nie.
Clanwilliam Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir u resensie. Ons skoonmakers diens nie plekke oor naweke nie, maar tog staan in die boekie u moet vra indien u skoonmaker benodig. Miskien moet u eerder n gastehuis bespreek in toekoms en nie n selfsorgplek nie? R1995 vir 6 mense (R332 per kop) sou ek nie se is te veel nie.
Sandra K - Sep 2020
Algehele gradering
Uitstekende geriewe.
Hendrine K - Aug 2020
Algehele gradering
Gerieflike oornagstop in blommetoer.
Pierre V - Sep 2020
Algehele gradering
Ons het die fasiliteite waarde vir geld bevind en die personeel was vriendelik en behulpsaam. Ons sal weer daar gaan bly.
Andre D - Sep 2020
Algehele gradering
Gerieflike basis vir blommekyk
Tharina C - Aug 2020
Algehele gradering
Netjies en goed ingerig.
Ian V - Feb 2020
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Lees meerClanwilliam Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie.
Jammer vir die boumateriaal, maar die persoon wat geboek het, het net gevra vir parkering vir 2 voertuie vir 3 mense, nie 2 voertuie met bote nie. Dit was toe bietjie van 'n krisis, want jul het groot luukse bote gehad. Ons is darem besig om die sand en grys hope weg te werk sodat ons nie weer so krisis beleef nie.
Die gras kan ons ongelukkig nie plant nie, want ons het al 'n paar jaar droogte en is aanmekaar onder waterbeperkings.
Die kamers het darem 2 lugreellaars, die onderste vloer is normalweg nie te warm nie.
Ons hoop om jul weer te sien met volgende visvangkompetiesie.
Hanlie V - Sep 2020
Algehele gradering
Aangename verblyf.
Tilla V - Sep 2020
Algehele gradering
Baie groot vir 2 bejaarde mense. Baie steil staaltrap na bo om badkamer te gebruik en nie prakties of veilig vir ons nie.
Arend K - Aug 2020
Algehele gradering
Netjies en lekker sentraal.
Armanda B - Sep 2020
Algehele gradering
Badkamer nie op dieselfde vloer as slaapplek nie.
Clanwilliam Accommodation se terugvoer
Elke 2 slaapkamer dupleks is ingerig met 'n volledige badkamer reg langs u kamer sowel as 'n gaste toilet op die onderste verdieping waar die kombuis en woonkamer is. U het die eenheid bespreek wat ons vir blommetyd oop gemaak het oor die dorp so vol was en toeriste nie verblyf kon kry en net die onderste verdieping omskep in 'n kamer vir goedkoper tarief, die gaste toilet was reg langs u beddens. Ongelukkig is die stort en ekstra toilet bo aangesien die kamers eintlik bo is normaalweg.
Bennie D - Des 2019
Algehele gradering
Was baie leker en die plek was baie netjies.
Francois S - Jun 2019
Algehele gradering
Baie goed gebly, netjies en ruim.
Clanwilliam Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir jou sterre! Dankie dat jy so aangename gas was en vir die verdere verwysings wat jy gegee het ook.
Josef A - Des 2019
Algehele gradering
Baie aangename gasheer. Verblyf was uitstekend. Jy hoef niks saam te neem nie, net jouself. Veilig en rustig.
Clanwilliam Accommodation se terugvoer
Dankie vir die gawe woorde!
Manny D - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie lekker plekkie, vriendelike mense.
Faldie B - Apr 2019
Algehele gradering
Meets all the requirements a modern family wants in accommodation facility.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Voldoen aan al die vereistes wat 'n moderne gesin met verblyf benodig.
Moenie deur die buite-voorkoms mislei word nie. Hierdie plek is modern binne. Van die rolstoelvriendelike-toegangsoprit na USB-geaktiveerde muurproppe, genoeg vir almal, skottelgoedwasser, wasmasjien, gasstoof, handdoeke, beddegoed, handdoeke, ens. Plus koffie, suiker, tee, skoonmaakmiddels, TV met DStv-sportkanale, veilige parkeerplek.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Clanwilliam Accommodation se terugvoer
Thank you for your review and for staying with us.
André V - Des 2019
Algehele gradering
Nice and calm place.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lekker rustige plek.
Kombuis goed toegerus, skoon.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Kurt V - Sep 2018
Algehele gradering
I loved the space and that everything I needed was there - coffee machine, iron and ironing board, Wi-Fi and Netflix.
Clanwilliam Accommodation se terugvoer
Thank you so much for giving us a nice review.
Lara M - Des 2017
Algehele gradering
Rustig en skoon.
Hannelie M - Sep 2017
Algehele gradering
Heerlike, ruim, skoon, gerieflike woonstel met goeie linne en volledig toegerus.
Clanwilliam Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoering en komplimente. Komende van ‘n gastehuiseienaar haarself is dit sommer ekstra lekker om dit te hoor.
Ai jong, ons dorpe het nie altyd beheer wie jaag in die strate nie en tussen die polisie en die munisipaliteit probeer hul hul bes om dit te beheer, maar hul weet nooit watse straat dit volgende gaan wees nie. Die munisipaliteit is nou besig om verskeie strate spoedwalle op te sit om dit te help beheer van hul kant af met hul beperkte finansies, maar die jaagduiwels gebruik dan net ‘n ander straat, ongelukkig vir jou was dit nou Leipoldtstraat daardie nag. Ek kan totaal verstaan dat jy wat gewoond is aan die Namibiese stilte op die plaas dit ongerieflik gevind het.
Ek hoop nogtans dat wanneer jul in die toekoms hier verby kom, my plek jou nommer een keuse sal wees.
- Kapasiteit: 32 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Leipoldt-straat 10, Clanwilliam, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang