Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Clanwilliam Accommodation

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Annamarie O
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Lekker oorslaap plek. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanette H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2023

Exceeded all expectations, lovely place. Very clear instructions to enter the unit, easy. Everything required and more in the unit. Appreciated the milk in the fridge to make ourselves fresh coffee and sit outside on our private patio, neat, quality. Communication great, we even had the loadshedding schedules. We highly recommend this facility.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Graham F
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2024

Value for money. Our stay was beyond excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Heloise C
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Aug 2024

Baie geniet, net teleurgesteld oor blomme wat skaars was. Baie gerieflik ingerig, TV met verskeidenheid stasies. Skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan M
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2024

Rustige omgewing met skoon en netjiese ingerigte kamers. Clanwilliam accomodation het ons op kort kennisgewing met 'n slaapplek gehelp nadat ons ander bespreking 'n telleurstelling was. Die akkommodasie was skoon en veilig en ons het die nag se verblyf geniet alhoewel daar fout was met die stort. Daar het slegs 'n paar druppels uit die kraan gekom waar die res van die woning se krane tog sterk water druk gehad het. Het dit die volgende oggend onder hul aandag gebring.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Martie V
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Sep 2024

Moes 'n stink reuk opruik. Die plek het gestink. Iemand het iets in die ketel vergeet en toe vrot die ketel. Ons kon dus nie die ketel gebruik nie. Ek is beskuldig dat ek die ketel laat uitbrand het.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Heletia J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Jul 2024

Heerlik, rustig en ontspannend. Baie lekker gebly. Geen geraas. Goed toe gerus. Sitbank sit baie laag veral as jy 'n ouer persoon is, sukkel om op te staan uit die bank.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Aug 2024

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Alfons N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Aug 2023

It was all nice and well organised. A good middle-class place to stay with all the facilities we need and good service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Paul D
1 nag Saam met lewensmaat
1.8
Feb 2023

Op die oog af, 'n netjiese en gawe verblyplek. Die prys skep ook die indruk dat hierdie 'n topklasfasiliteit is. Helaas is dit alles behalwe. Sal nie aanbeveel om hier tuis te gaan nie. Alhoewel hierdie fasiliteit netjies en skoon was is die volgende punte daadwerklike negatiewe faktore. 1. Nabygeleë aan die onderdorp waar onwenslike elemente rondhang en lawaai in die straat. 2. Die eienares is onvriendelik waneer navraag gemaak was oor die lugversorger wat nie gewerk het met aankoms nie. Ek moes self die probleem indentifiseer en oplos, nieteenstaande die eienares se houding per telefoon. 3. Geen braaigeriewe is voorsien nie, alhoewel die agterstoep privaat en ideaal is vir die aktiwiteit. 4. Die geadverteerde "veilige parkering" bestaan nie aangesien die hek gesluit is en geen sleutel beskikbaar is vir die slot nie, soos beweer deur die eienares. 5. Geen handdoekrelings in die badkamer nie. 6. Slegs lugversorging in die slaapkamer en nie die leefarea, wat die grootste gedeelte van die woonstel beslaan, nie. Temp was daardie dag 40 grade. 7. Die Wi-Fi het nie gewerk met aankoms nie. Weereens moes ek die probleem self oplos en uitsorteer.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0
Eugene
Clanwilliam Accommodation
Dankie vir u resensie, maar u moes seker deurmekaar geraak het met u resensies op u vakansie, want u resensie beskryf glad nie ons plekke soos daar gesien kan word in ander resensies van ons plekke. Ons het veilige parkering, ons het braaigeriewe, ons het goeie fiber wifi, selfs as krag af is en ons lugreelaar werk en ons het heelwat handoekreellings ekstra in al ons woonstelle, juis oor gaste handoeke oor deure hang.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Eugene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 77

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R1 290
R 1 290 R 1 161
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 290
R 1 290 R 1 161
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leipoldt-straat 10, Clanwilliam, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFmNGE0YjY1LTJjNGUtNGViMi05YmI5LWRmYTFjNmQzOWUzOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 290 nouVanaf R1 161 per nag, vir 2 mense 42 5 1 5 10 Leipoldt Street Clanwilliam 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -32.182172 18.891337

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang