Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leipoldt Guesthouse

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Chantel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 144

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 144 resensies vir Leipoldt Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Ansie V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie V

Lekker gebly.

Lekker gebly en sal dit beslis aanbeveel.

Ansie V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie V

Awesome.

Ons mense het dit baie geniet om daar te bly en ons gaan beslis weer 'n punt daarvan maak om daar akkommodasie te kry. Dankie aan die eienaars.

Riaan S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan S

Home away from home!

Leipoldt Guesthouse will definitely be our stopover between trips from now on. Everything you need is inside the house and the bonus is that it is situated near all restaurants and shops!

Riette W - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riette W

Leipoldt Guesthouse is absoluut waarde vir geld!

Netjies, skoon en stil buurt. Heerlik verras met beskuit! Dankie! Sal beslis weer hier boek.

Myrtle V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Myrtle V

Awesome.

Pragtige plek. Veilige area naby winkels. Die gastehuis is stunning en baie netjies. Gasvryheid is uitstekend.

Linda F - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda F

Heerlik.

Die verblyf was heerlik, netjies en baie gerieflik. Die beste wat ons nog in Bloemfontein gehad het.

Esme G - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme G

Wonderlike oornag.

Leipoldt gastehuis kan aanbeveel word. Skoon en gerieflike verblyf.

Adele V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele V

Gemaklik, gerieflik, genotvol.

Só lekker geslaap! Sal beslis weer hier kom bly. Alles was net perfek gewees en aan die begin van 'n mens se vakansie, maak dit die hele reis net meer aangenaam. Baie dankie!

Ansie G - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie G

Baie lekker, netjies en gerieflike oornag!

Baie netjies, goed geleë, veilig en alles wat jy nodig het vir oornag en langer verblyf!

Deon K - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon K

Value for money.

Very happy with the venue.

Vic B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vic B

Alles was 100% soos wat mens dit sou verwag. Uiters billike tarief.

Die ideale plek vir oorbly op die lang reis uit die Kaap na die Noorde. Stil, naby winkelsentrums, netjiese woonbuurt.

Marco A - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marco A

Just like home.

Very comfortable with all we need.

Estelle G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle G

Rustig en baie gerieflik!

Baie lekker gebly, sal enige tyd weer daar bespreek.

Carla M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla M

Practical.

Our stay at Leipoldt is convenient for a quick stay over when our children have activities in Bloem. Thank you.

Deon V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon V

Ons het baie lekker en rustig oornag.

Alhoewel ek nie die eienaars persoonlik ontmoet het nie, voel ek dat ek ware diens van hulle ervaar het deur die WhatsApp-boodskappe en inligting wat gegee is. Ons het maklik ingeboek en baie rustig oornag. Die nabygeleë winkelsentrum maak die ligging ideaal. Die omgewing is ook baie stil.

Liza S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza S

Dit was baie mooi en netjies gewees.

Dit was baie lekker.

Trienie B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trienie B

Heerlik oornag in die veilige, gerieflike, skoon, netjiese en private eenheid!

Oulike plek! Alhoewel ons slegs oornag het, sal ek dit enige tyd aanbeveel vir 'n langer periode. Kommunikasie was uitstekend en die gasvrou was 'n besorgde persoon. Dankie dat ons by julle kon oorbly. Die lugreëling was natuurlik 'n groot bonus tydens die hitte. Hopelik sien ons mekaar gou weer.

Fanie V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie V

Alles was volgens verwagting.

Baie lekker gebly. Woonstel baie privaat en goed toegerus.

Marianna V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianna V

Aangenaam.

Baie skoon, netjies en goed toegerus. Perfek vir 'n oornag.

Anneke H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke H

Hierdie verblyf is naby alles, veilig en bied meer as wat mens verwag. Dankie!

Lieflike plek om oor te bly. Veilig en naby die snelweg, baie eetplekke om van te kies, Pick n Pay en 'n petrol stasie. Lekker groot kombuis, yskas en vrieskas. Veilige parkering vir jou motor en waentjie. Dankie!

Elize C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize C

Gerieflike skoon ruim eenheid.

Baie lekker gebly met alles wat jy nodig het in 'n netjiese, ruim, skoon eenheid. Sal dit vir seker aanbeveel.

Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Shirley J - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shirley J

Aangenaam.

Lekker gebly. Dalk iets waaraan aandag gegee kan word: geen prop vir elektriese kombers wat op die bed was. Komplimentêre seep/sjampoe sal welkom wees.

Yousuf R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yousuf R

Superb.

Location was great and easy to find. Value for money, great service, clean and safe location.

Colette C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colette C

Ek sal daar (permanent) gaan bly! Dit is 'n pragtige, uiters netjiese plekkie!

Dit is 'n pragtige, uiters netjiese plekkie! Baie goed toegerus.

Marilize G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilize G

Die verblyf was skoon, ruim, netjies en baie goed toegerus. Dankie!

Ideale oornagverblyf!

Elzette M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzette M

Comfortable, user friendly and very good service. Great value for money.

We had a lovely, comfortable stay. With aircon and inverter we didn't even feel the scorching heat or irritating power cuts. Very user friendly and good location with shops just around the corner. This is definitely our first choice for future stays in Bloemfontein. Thank you!

Hans Labuschagne L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans Labuschagne L

Oornag.

Goeie ligging. Naby die sentrum. Mooi plek. Veilig.

Gustav R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gustav R

Stunning place to stay over for a night. Very well equipped.

Very friendly on arrival and cottage well explained. Super well equipped with inverter for load shedding, small gas cooker and emergency light. Electric blankets on all beds and very well equipped with crockery and cutlery. Will recommend highly.

Elize D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize D

Baie gerieflik en netjies.

Wow! Die gastehuis is baie gerieflik. Dis netjies en skoon. Daar is elektriese komberse en genoeg verwarmers, jy sal nie maklik hier koud kry nie. Daar was ook voorsiening gemaak vir loadshedding. Dis privaat van die hoofhuis af. Ons het lekker gebly en sal definitief weer daar gaan bly. Die plek lyk 10 keer beter in persoon as wat dit op die foto's lyk.

Nico D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico D

Perfekte oornag.

Tweede besoek. Waarde vir geld en goeie ligging.

Jacob C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacob C

Baie goed geleë gastehuis met al die nodige toerusting wat mens nodig het.

Dit was die tweedie keer wat ons hier oorgebly het en sal graag in die toekoms weer van hierdie gastehuis gebruik maak.

Bobby M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bobby M

Uitstekend.

Baie naby aan die kunsmark en winkels.

Niki S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niki S

Baie lekker en gemaklike "home away from home" plek.

Ek en my skoonouers het die nag daar spandeer. Ons het laterig daar aangekom en die plekkie was heerlik warm vir ons toe ons instap. Skoon, netjies en baie vriendelike diens. Ek sal beslis terug wees.

Reandri P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reandri P

Dis baie netjies en privaat.

Ons het baie lekker gebly. Dis privaat en baie netjies. Sal weer daar oornag.

Louise V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V

Tweede keer wat ek daar bly en dis regtig 'n oulike plekkie.

Oulike plekkie, 2 slaapkamers, groot kombuis en ekstra slaapbank. Als mooi ingerig wat nodig is en dis netjies en skoon. Het lekker warm geslaap in die koue winter met elektriese kombers op die beddens.

Corna B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corna B

Gerieflike oorslaapplek.

Heerlike gebly, geen negatiewe ondervinding.

Janet V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet V

Leipoldt was the perfect spot to stay in Langenhoven Park. Perfectly appointed, clean and very modern.

Our trip was short, and I only wished I could have spent more time at Leipoldt as it was a most pleasant space!

Keith L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keith L

Baie netjies en gemaklik.

Ons het baie lekker gebly. Lekker rustige area naby winkelsentrum. Eenheid was baie netjies, gemaklik en baie privaat.

Simone O - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone O

Fantasties!

Presies wat ons gesoek het: skoon, luuks en besonderse goeie diens!

Carna S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carna S

Baie netjies en skoon.

Baie lekker gebly. Sal enige tyd aanbeveel.

Isabella G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabella G

Ek en my man en tiener het daar oornag vir 2 nagte.

Die plekkie is 'n home away from home. Alles wat jy nodig het. Plek is baie skoon. Lieflike beddegoed. Daar is 'n inverter, so weet niks van load shedding nie. Baie stylvol en baie privaat. Sal enige tyd weer daar bly as ek Bloemfontein toe moet gaan.

Annemie B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemie B

Rustig en huislik.

Baie lekker gebly. Als is daar wat nodig is en dis skoon en netjies. Is ook toegerus vir beurtkrag wat gerieflik is. Sal beslis weer daar gaan bly!

Marco A - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marco A

Very comfortable.

All clean and neat, backup power is a bonus.

Fieland A - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fieland A

Geen klagtes. Beveel blyplek enige tyd aan.

Al wat ek kan sê is dat dit bo ons verwagting was. Danki Chantel vir jou gasvryheid. Gee jou vyf uit vyf vir alles. Lekker oorgebly. Gedink die feit dat daar gese is die huis is op perseel van hoofhuis, dat ons nie privaat sou wees nie. Teen ons verbasing was ons heeltemal op ons eie met 'n veilige parkering.

Sindie N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sindie N

Dit was baie lekker gewees en naby als.

Verblyf was baie mooi en skoon in 'n veilig area.

Eloise M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eloise M

Beautiful house!

We had a lovely overnight stay.

Lindie B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie B

Perfek.

Baie netjies. Blyplek is privaat. Privaat parkering. Perfek.

Salomé N - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salomé N

Baie lekker gebly. Lugversorgers was 'n goot bonus!

Baie oulike plekkie en goeie kommunikasie van Chantel. Sal definitief weer daar bly. Lugversorgers was 'n groot bonus.

Rye S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rye S

Lekker gebly.

Ons het lekker gebly. Net gesukkel om die boks met die sleutel in te kry.

Louise V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V

Het heerlik gebly in stil area.

Baie lekker gebly ,als netjies en skoon, mooi en gerieflik ingerig en als is daar wat nodig is. Veilige parkering.

Jacob C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacob C

Netjies, skoon met alles wat mens nodig het.

Beste gastehuis waar ons nog gebly het in Bloemfontein.

Marryen Q - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marryen Q

Great.

Excellent stay. Clean and excellent, safe location.

Marianna V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianna V

Netjies.

Goed toegerus met alles soos beskryf. Extras soos lampe, kerse en gas kookgeriewe was handig. Baie veilig.

Carol M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol M

Value for money.

We enjoyed it, it was very spacious and clean.

Sebastine G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sebastine G

Gerieflik, goeie kwaliteit linne en breekware.

Akkommodasie is ruim vir gesin met 3 tienerseuns. Daar was 'n inverter, so beurtkrag het nie ons verblyf geaffekteer nie.

Pieter B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter B

Netjies en gerieflik.

Aangename verblyf. Sal weer daar tuisgaan.

Keith L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keith L

Goeie waarde vir geld en baie gemaklik.

Die eenheid is baie netjies met genoeg ruimte en dis loopafstand vanaf 'n winkelsentrum. Goeie waarde vir geld. Lugversorger in leefarea en hoofslaapkamer. Wasmasjien was ook baie welkom. Ligte en TV met volle DSTV bly aan tydens beurtkrag. Baie lekker gebly, dankie.

Marthinus H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthinus H

Uitstekend.

Aanduidings hoe om in te kom ietwat problematies.

Mike D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike D

Skoon en netjies.

Sal verblyf aanbeveel.

Danie V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie V

Oornag en kort kuier by familie op pad terug van Stellenbosch.

Baie lekker gebly. Stil en rustig en goed geleë: naby winkelsentrums en gerieflik naby snelweg en vulstasies indien dit net as oornagplek dien vir reisigers. Sal dit beslis weer gebruik en beveel dit beslis aan.

Phillip P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip P

Baie lekker, rustig, sal weer daar gaan oorbly.

Rustige omgewing en alles wat jy mag nodig hê is tot jou beskikking.

Chris P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chris P

Baie netjies. Sal weer daar bly.

Vriendelike en hulpvaardige gasvrou.

Lize M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize M

Ons "go to" verblyf in Bloemfontein.

Baie sentraal geleë, netjies en als wat nodig is vir 'n nag of twee se verblyf. Die ligging is werklik puik vir toegang tot die snelweg en minder as 2km weg van inkopiesentrums met als wat nodig is. Ons het heerlik oorgebly en sal dit beslis weer uitboek as ons verblyf in Bloemfontein.

Connie C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Connie C

Privaat, gerieflik en spesiaal.

Van die bespreking, inboek en uitboek het ons die mees fantastiese diens ervaar. Ons gasvrou, Chantelle, het ons gerieflik laat voel. Die privaatheid, die gerieflike, goed ingerigte tweeslaapkamerwoonstel is beslis waarde vir my geld gewees. Dit is gerieflik naby 'n winkelsentrum en N1. Ek raai enige persoon aan om van die gastehuis gebruik te maak. Ek sal beslis weer daarvan gebruikmaak. Nogmaals baie dankie, Chantelle.

Karlien L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karlien L

Wonderlik.

As 'n klomp dames was die verblyf perfek! Veilig, netjies en waarde vir geld.

Anel V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel V

Tevrede.

Die plek se ligging is baie goed, veiligheid is puik! Ons wat van die plaas is, hou niks van 'n geraas nie en die plek was regtig rustig. Dit is baie netjies en goed toegerus. Ons sal dit definitief aanbeveel en sal ook definitief dit weer gebruik!

Landie L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Landie L

Plek is baie netjies.

Plek is netjies, sal enige tyd weer terug gaan en dit is waarde vir ons geld gewees. Het lekker geslaap en is baie veilig.

Sanet S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet S

Lieflike, skoon en netjiese plekkie.

Maklik en vinnig om plekkie te kry, te dankie aan WhatsApp-boodskappe met die ligging en alle inligting wat jy sou benodig. Skoon, netjies en baie gerieflik. Sal definitief weer gebruik maak van die juweel.

Casper K - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Casper K

Oornagverblyf.

Baie netjiese plek. Goeie ligging. Rustige area. Naby winkels en restaurante. Kan Leipoldt regtig aanbeveel. Dankie Chantel.

Cornelia O - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia O

Uitstekende ligging. Baie netjies en gerieflike met alles wat jy benodig.

Die verblyf was alles en nog meer waarvoor ons gevra het. Ons het nie eens kragonderbreking ervaar nie. Alles was netjies, skoon en gerieflik. Stapafstand vanaf winkels. Ons het 'n spesiale versoek gehad en Chantel het nie geskroom en my geakkommodeer soos per ons versoek. Baie dankie Chantel. Ons spesiale gas is jou ewig dankbaar.

Nico D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico D

Perfekte oornag vir 'n gesin.

Leipoldt Gastehuis is presies waarna mens soek na 'n lang reis. Skoon, netjies, behoorlik toegerus, veilige parkeerplek en naby winkelsentrum met eetplekke. Ook gerieflik naby die N1. Lugversorging/verwarmer is 'n wenner in die koue. Ek wens alle gastehuise kan preseis soos Leipoldt wees.

Marlo S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlo S

Lekker, netjies en gemaklik.

Baie lekker plekkie. Alles wat jy nodig het en meer.

Sanet M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet M

Dit was 'n wonderlike, aangename en rustige tyd.

Die gastehuis het praktiese meubels. Dit was netjies, en alles wat benodig was, was daar. Elke stort was lekker met warm water. Die aircons het die winter buite gehou, en ons was vuurwarm binne. Die beddens was netjies oorgetrek en het lekker geslaap. Alles was net aangenaam en goed.

Venetia S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venetia S

Excellent. Lovely flat.

Everything you need is in the flat. Well situated near shops, but quiet neighbourhood. Will definitely go back.

Karen V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen V

Baie netjiese en ruim wooneenheid en was perfek vir ons.

Sal defnitief weer hier bly as ons in Bloemfontein kuier.

Leipoldt Guesthouse se terugvoer

Baie dankie sien uit daarna om jul weer te verwelkom

Leipoldt Guesthouse
Wilna V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna V

Baie gerieflike, praktiese gastehuis.

Ek sal die gastehuis vir enige een aanbeveel. Baie gerieflik en prakties.

Tersia J - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia J

Veilig en goed ingerig.

Baie veilig en privaat. Ons was goed ontvang met aankoms, al is dit self inklok. Eenheid is goed ingerig en Baie modern, selfs tydens loadshedding is jy nie in die donker geholpe.

James P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James P

Baie mooi, skoon en veilig.

Rustig en waarde vir geld.

Ulrike C - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ulrike C

A lovely unit.

Well-equipped and tastefully designed flatlet. It was the perfect place to stay over on a long road trip through our beautiful country.

Marisa D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa D

Baie lekker gebly.

Baie lekker gebly. Sal die gastehuis weer bespreek wanneer ek Bloemfontein toe moet gaan.

Danie D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie D

Baie netjiese, goed toegeruste selfsorgwoonstel.

Woonstel is baie goed toegerus, geleë naby winkelsentrum, naby snelweg.

Ursula S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula S

Baie gerieflik.

Baie nerjies ,gerieflik en naby inkopiesentrums. Baie veilig. Heerlik gebly.

Lize S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize S

Verfrissende, skoon verblyf en goeie waarde vir geld.

Ons verblyf was aangenaam en ek sal dit beslis aanbeveel by familie en vriende.

Liezl H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl H

Baie gerieflik en veilig.

Alles wat jy nodig het, gemaklik en veilig.

Cathy B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathy B

Netjiese oornagplek naby aan winkels.

Eenheid is gerieflik en netjies. Ons het lekker uitgerus, dankie. Dis ook naby winkels en veilig. Kan die plek aanbeveel.

Dorothy T - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorothy T

The unit is well appointed - we enjoyed our stay.

The unit is neat and clean, and well-appointed. We enjoyed our stay, and will definitely return when in the area again.

Stanley P - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stanley P

Very clean and comfortable accommodation.

Chantel was very professional, accommodation was perfect and had everything we needed for overnight accommodation was available.

Debbie M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie M

Everything we needed!

Lovely spacious unit with everything one would need. Chantel was an amazing host and attended to our queries and needs in a timely fashion. The place was comfy and clean, just a stroll to the shops and restaurants. We felt very safe, even taking our daily morning walk through the neighbourhood.

Robert S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert S

Gerieflik, skoon en netjies.

Die eienaars is baie vriendelik en hulpvaardig. Alle versoeke rakende braaigeriewe (hout en roosters) is onmiddellik aangespreek.

Louise S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise S

Heerlik. Skoon en netjies.

Een bedlampie nie gewerk nie. Yskas se vries gedeelte erg aangeys. Kon nie ys in vriesgedeelte gesit het nie. Verder pragtig en netjies.

Helene S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene S

Rustige, stil wegbreek.

Heerlike stil eenheid, gerieflik naby aan die winkels. Die eenheid is so lekker toegerus met alles en meer wat mens kan nodig hê.

Ansu E - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansu E

Stil en rustige verblyf

Die verblyf is skoon en netjies, en baie gerieflik met alles wat mens benodig. Die beddens is gemaklik met goeie linne en donsige handdoeke. Lekker braaiplek en veilige parkeerplek.

Andre V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Netjies, skoon en bekostigbaar.

Ons is afkomstig van Pretoria en het my dogter help trek na n nuwe woonstel. Na ’n lang dag en lekker moeg het ons heerlik ontspan en gebraai. Kamers is ruim, skoon en die dekor is mooi. Die lugversorging was baie welkom na so ’n warm dag. Alles wat ons nodig gehad het was daar. Ek kan definitief die plekkie aanbeveel en ons sal weer daar oorbly in die toekoms.

Leipoldt Guesthouse se terugvoer

Ek is bly dat julle die verblyf geniet het. Dankie vir die goeie terugvoer. Hoop om jul weer te sien.

Leipoldt Guesthouse
Ronel K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel K

Die gastehuis was so gerieflik, skoon en die diens was tops.

Ek sal Leipoldt aan enigiemand aanbeveel. Dit was ruim, skoon en so gerieflik en stil. Dit is so naby aan malls en maklik om in die stad te kom. Die diens was tops en die eienaar was so gaaf en vriendelik. Baie dankie vir ’n top diens en ’n heerlike verblyf ek sal Leipoldt hoog aanbeveel.

Erika D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika D

Baie netjiese plekkie om oor te slaap op pad kaap toe. Toegerus met alles wat benodig word.

Sien sterre.

Elane S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elane S

Baie oulike plekkie!

Ons het baie lekker gebly en gemaklik geslaap. Daar is genoeg warm komberse vir Bloem se koue en 'n gasstofie toe die krag ons faal, sodat ons darem bietjie koffie kon geniet. Sal dit maklik aanbeveel!

Johan V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V

Lekker gebly, dankie.

Lekker selfsorg-eenheid met alles wat nodig is.

Lenell L - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lenell L

Privaat, veilig en skoon.

Dit was baie netjies en skoon. Privaat parkeerplek met eie ingang. My seun het op die slaapbank geslaap en meen dit was die lekkerste bed waarop hy nog ooit geslaap het. Goed geleë in die stil woonbuurt maar steeds naby genoeg aan eetplekke en winkels.

Tanya G - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya G

Baie professioneel en vriendelik. Die woning is pragtig.

Moes haastig verblyf soek op pad na Langebaan as gevolg van die inperkings en dit was so maklik om te boek en betaal.

Elna B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna B

Net mooi niks fout gewees nie. Baie goeie verblyf wat ons kan aanbeveel.

Alles was goed gereël met ons. Sal beslis weer daar wil tuisgaan. Baie dankie.

Mariette P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette P

Fantasties.

Aangename ondervinding. Vriendelike diens.

Helena V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena V

Netjiese blyplekkie. Toegerus met als wat jy mag nodig kry. Baie naby aan winkels en restaurante.

Chantel is uiters tegemoetkomend. Ons seun moes 'n aanlyntoets skryf a.g.v. afstandstudies en sy het as 'n spesiale vergunning ons baie vroeër toegang tot die woonstel gegee sodat hy rustig sy toets kon afhandel. Ons waardeer dit opreg. Baie dankie.

Tarien D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tarien D

Baie oulike plekkie.

Ons was mal oor die plekkie. Modern en pragtig uiteen gesit. Ons het so lekker gekuier na ons lang pad van die Kaap af. Sal vir seker weer daar oorslaap sou ons daai kant weer verby gaan.

Salome S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Salome S

Comfortable and clean.

The cottage had everything we as a family of 5 required for our overnight stay and was close to the N1. Stores and eateries nearby. Beds were comfortable, towels fluffy. Carport fit our 7-seater and trailer. Will definitely try to stay here again!

Theo S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Theo S

Been a great place to stay at.

Nice clean place. Quiet area.

Elphia D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elphia D

Fantasties vir 'n Vrystaatse kuier.

Die ideale blyplek vir 'n gesin met klein kindertjies, veilig met volop spasie vir rondhardloop. Eenheid is baie goed toegerus, netjies en modern. Binne loopafstand van winkelsentrum, in 'n stil straat. Baie dankie, ek kan 17 @ Leipoldt beslis aanbeveel.

Liz K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liz K

Veilige en baie netjies.

Perfekte ligging gewees vir oorslaap. Vriendelik ontvang en baie netjies, alles wat ons nodig gehad het.

Marvin F - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marvin F

Excellent.

Great stay, wonderful rooms and everything you need and extras are there to accommodate everyone my choice for stay next time.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstekend.

Fantastiese verblyf, wonderlike kamers en alles wat jy benodig en ekstra's is daar om almal te akkommodeer. Sal volgende keer weer hier bly.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Brenda M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda M

Great value for money.

Great stay in an amazing place.

Loraine M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loraine M

Was baie aangenaam.

Ek en my gesin was baie beïndruk en kon met niks fout vind nie.

Joretha V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joretha V

Puik, waarde vir geld.

Vriendelike ontvangs, baie skoon en ruim. Goed toegeruste kombuis. WiFi en DSTV beskikbaar. Heerlike braai geriewe. Veilige ruim parkeerplek. Sien jul definitief weer!

George G - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George G

Puik.

Baie skoon en netjies, Chantel was altyd vriendelik al het ons net oor die foon gepraat. Ons was ses mense gewees daarom was die plek so bietjie te klein, maar aangesien ons net een nag oor geslaap het was dit perfek gewees.

Lindsay V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindsay V

Awesome!

Baie lekker gebly, als was gerieflik en tot ons beskikbaar. Baie modern, netjies en skoon.

Donovan P - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donovan P

The best place to stay. Owner goes the extra mile.

The best accommodation we found and the best service. Owner was always willing to help and always went the extra mile. Place was super clean and had everything we needed. The place is really beautiful.

Carel V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel V

Uitstekende verblyf.

Dit is in alle opsigte van hoogstaande gehalte. Ons sal vir seker weer hiervan gebruik maak.

Vanessa D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa D

Baie rustig en verfrissend.

17 @ Leipoldt is baie goed geleë, veilig en in 'n baie still area. Beskik oor alles wat nodig is.

Yolandi P - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi P

Wonderlik! Gerieflik! Gasvry!

Ek sal 17@Leipoldt vir enige iemand aanbeveel. Dit was 'n heerlike, gemaklike plekkie perfek vir oorslaap. Die geriewe was baie gemaklik en skoon. Baie dankie Chantel vir julle gasvryheid en aandag op die fyner detail! Die paaseiers was 'n ekstra lekker verrassing!

Yoland N - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yoland N

What a fab cosy place that is tastefully decorated!

Everything and more that you need was in this little cottage. I am never staying anywhere else than here when I visit Bloemfontein. What a gem of a place!

Renchia A - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renchia A

Sal definitief 17@Leipoldt aanbeveel.

Baie netjies, gerieflik naby aan N1 en restaurante.

Venessa R - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venessa R

Voel soos 'n tuiste!

Hierdie huisie is ons nuwe tuiste in Bloemfontein, vir wanneer ons weer soontoe gaan. Ons het al by verskeie plekkies gebly in Bloem, maar hierdie een oortref hul almal. Baie dankie vir die pragtige en skoon huisie, Chantel. Daar was oorgenoeg plek vir my besige seuntjie en selfs vir my dogtertjie se kampkot in die 2de slaapkamer. Die huisie is baie modern versier en het als wat 'n mens benodig. Chantel het selfs gesorg vir 'n klein gasstofie en ketel vir die beurtkragtye. Baie dankie, Chantel! Sien gou weer.

Annemie O - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemie O

Ideaal vir 'n gesin wat op soek is na 'n smaakvolle, netjiese, goed toegeruste en bekostigbare verblyf.

Aangenaam verras met die smaakvolle, moderne tweeslaapkamerhuis. Beslis waarde vir geld. Stil straat, maar binne 1 km vanaf Pick 'n Pay, Checkers en Spar. Selfs die Langenhoven Parkrun is binne 4 minute ry-afstand. Vir 'n gesin van 6 persone sou 'n aparte toilet 'n aanbeveling wees aangesien daar net een badkamer met toilet is. Die goed toegeruste kombuis maak dit moontlik om langer te bly as net oornag.

Sonet P - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonet P

Baie gerieflik.

Plekkie is baie smaakvol en volledig toegerus, ruimte is optimaal benut en goed uitgelê, absoluut privaat en toegang is veilig en gerieflik. Lekker naby aan winkels. Ekstra eetgerei was baie welkom, regtig alles wat mens nodig het vir 'n rukkie se verblyf, dalk selfs bietjie meer.

Hendrik S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik S

Netjiese, goed toegeruste verblyf.

Dit is 'n gerieflike oornagfasiliteit met alles wat jy kan nodig hê. Eenheid is skoon en netjies en goed toegerus. Woonbuurt is rustig en stil. Veilige parkering. Baie lekker gebly!

Leipoldt Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Hendrik. Was lekker om julle te kon akkommodeer.

Leipoldt Guesthouse
Lizelle G - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle G

Wonderlike ervaring.

Fantasties, skoon en het in al ons behoeftes voldoen. Sal dalk airconditioners in die kamers aanbeveel. Dit sal 'n pluspunt wees. Sal beslis weer daar gaan bly en enige tyd mense aanbeveel.

Leipoldt Guesthouse se terugvoer

Lizelle baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Met die hittegolf sal ons defnitief 'n plan maak met die lugverkoelers.
Sien uit om jul weer te sien!

Leipoldt Guesthouse
Amanda S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda S

Puik diens en waarde vir geld.

Uiters netjies en eienaars ongelooflik gasvry. Klein dingetjies soos beskuit en pap was baie welkom. Sal definitief weer daar oornag.

Leipoldt Guesthouse se terugvoer

Amanda baie dankie vir julle ondersteuning! Hoop om jul weer te sien!

Leipoldt Guesthouse
Sune O - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sune O

Dit voel soos my eie huis.

Dis altyd moeilik om vir die eerste keer in ‘n plek te slaap en veilig en tuis te voel, maar dis presies wat ons die naweek gevoel het. My mense sukkel dikwels om ordentlik te slaap, selfs by die huis, maar die kwaliteit wat julle lewer het gemaak dat ons ordentlik uitrus ten spyte van die besige naweek. Baie dankie vir die flink diens wat julle lewer. Ek sal verseker julle aanbeveel en nou weet ons waar ons kan bly wanneer ons weer in Bloem is. Julle mag maar onthaal!

Sarah T - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah T

Good value for money.

Was a quiet neighbourhood, close to everything! Directions were a bit confusing, as the road markings in Bloem seem to have vanished, so we missed a few painted circles but eventually found the house!

Shamoná M - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Shamoná M

Ons as 'n span was een honderd persent tevrede met ons slaapplek! Netheid en skoonheid was 'n absolute 10!

Ons sal vir seker weer gebruik maak van hierdie gastehuis. Die opset was wonderlik en genoeg spasie vir almal om rond te beweeg. Ons het persone in die groep wat rokers is en daar was voorsiening buite daarvoor en 'n lekker ingerigte tafel waarop ons lekker kon wyn en ontspan na 'n lang dag! Die parkeerarea was reg voor ons plekkie en ons was goed beveilig deur Devil's fork, so ons dames kon rustig slaap wetend ons is agter hekke. Daar was 'n air con ook beskikbaar, so na 'n hittige dag was dit 'n ongelooflike seëning! Dankie Chantel en jou hulp, julle het sowaar 'n wenner plekkie hier beet.

Francois D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D

Uitstekende waarde vir geld!

Baie mooi selfsorg-eenheid! Eintlik 'n lekker woonstel! Dis ruim, goed toegerus, skoon en 'n reuse verrassing! Vriendelike eienaar! Julle sien ons definitief weer!

Riana H - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana H

Gerieflik en skoon!

Heerlike gerus, alles netjies en voertuie was baie veilig! Sal beslis weer oorbly!

Tillie S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tillie S

Waarde vir geld.

Heerlike, gerieflike verblyf. Alles is in selfsorghuisie - tot beskuit, pappe ens. Wasmasjien in eenheid is 'n groot hulp. Stassen-gesin is baie vriendelik en behulpsaam - sal weer van hul gasvryheid gebruik maak.

Leipoldt Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Tillie. Dankie ook vir julle goeie voorstelle. Sien jul weer!

Leipoldt Guesthouse
Tanya B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya B

Extremely neat and comfortable.

Extremely neat and comfortable accommodation and our host Chantel was very accommodating.

Leipoldt Guesthouse se terugvoer

Thank you for making use of our services Tanya, and for your positive review.

Leipoldt Guesthouse
Natasha N - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha N

Vriendelikheid en netheid 100%.

Netjies en wonderlike diens ontvang.

Leipoldt Guesthouse se terugvoer

Dankie Natasha, hoop om jul weer te sien!

Leipoldt Guesthouse
Elvis N - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elvis N

Lovely house and great customer service.

See stars.

Leipoldt Guesthouse se terugvoer

Thank you, Elvis, hope to see you guys soon.

Leipoldt Guesthouse
Mariaan P - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan P

Heerlik gebly.

Baie lekker blyplek. Waarde vir jou geld. Netjies.

David C - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David C

Verblyf was baie aangenaam.

Ontvangs was vriendelik en ons het dadelik tuis gevoel. Die huis is pragtig en baie netjies. Sal vir vir enige persoon aanbeveel.

Leipoldt Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Dawie ons is bly dat jul die verblyf by ons geniet het. Hoop om jul weer te sien.

Leipoldt Guesthouse
Annelien L - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelien L

Gerieflike plek waar ons rustig 'n goeie nagrus kon geniet. Baie dankie.

Was vriendelik ontvang deur Chantel en Johan. Ons het dadelik tuis gevoel. Die plek is gemaklik, netjies, veilig en sentraal wat winkels ens betref. Op 'n skaal van tien gee ons beslis 10/10. 'n Bonus was dat Amy ons worshondjie ook toegelaat was.

Leipoldt Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir julle vriendelike woorde. Ons is bly dat julle die oorslaap geniet het. Hoop om julle weer te sien

Leipoldt Guesthouse
Le-anne J - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Le-anne J

Absolutely perfect.

Our stay here was wonderful. It is a lovely, neat guest house. Spacious, with all the amenities you need. Chantel was very helpful and friendly. We will definitely stay there again. It is also close to the surrounding shopping centres.

Lizette B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette B

Ruim met alles wat jy nodig het vir selfsorg.

Sal beslis weer van hierdie verblyf gebruik maak. Is lekker ruim en privaat.

Leipoldt Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Lizette, was so lekker om jul te akkomodeer.

Leipoldt Guesthouse
Annemie B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemie B

Ons nr. 1 blyplek in Bloem van nou af.

Sal hulle vir seker aanbeveel. Het heerlik gebly!

Leipoldt Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Annemie. Lekker om julle te kon akkommodeer. Sien uit daarna om jul weer te sien.

Leipoldt Guesthouse
Lukas A - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lukas A

Skoon en gerieflik.

Die verblyf en hele ervaring het goed gewerk. Ek was aangenaam verras oor die skoonheid, netheid en aandag aan die klein goedjies. Alles het goed verloop.

Leipoldt Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Lukas bly dat julle verblyf aangenaam was!

Leipoldt Guesthouse
Ghalied J - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ghalied J

Lovely cosy place. Hospitality is great.

Accommodation is very clean and cosy. Chantal gave us a warm welcoming and very helpful. Would recommend to anyone going to Bloemfontein.

Leipoldt Guesthouse se terugvoer

Thank you Ghalied. Was only a pleasure to be able to host you.

Leipoldt Guesthouse
Christo C - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christo C

Baie, baie netjies.

Ons is hartlik ontvang deur die gasvrou, Chantele. Die woonstel is uiters netjies met alles wat jy benodig. Sal beslis weer daar oorbly.

Leipoldt Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Christo was lekker om julle te kon ontmoet. Sien uit daarna om jul weer te huisves.

Leipoldt Guesthouse
Vanaf R850
R850 R638
per nag (plek vir 6)
Vanaf R850
R850 R638
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: C Louis Leipoldt-street 17, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeqJdgeut7zLYQ5Bphc3q3P36AcvCdUWmE6oqXB3jZcyMq05AvB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R638 per nag (plek vir 6) 144 5 1 5 17 C Louis Leipoldt Street Langenhoven Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 15:00-21:00 09:00 -29.09753312488 26.162127094267

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang