Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leipoldt Guesthouse

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 144 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Ansie V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Lekker gebly. Lekker gebly en sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansie V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Awesome. Ons mense het dit baie geniet om daar te bly en ons gaan beslis weer 'n punt daarvan maak om daar akkommodasie te kry. Dankie aan die eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Home away from home! Leipoldt Guesthouse will definitely be our stopover between trips from now on. Everything you need is inside the house and the bonus is that it is situated near all restaurants and shops!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riette W
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Leipoldt Guesthouse is absoluut waarde vir geld! Netjies, skoon en stil buurt. Heerlik verras met beskuit! Dankie! Sal beslis weer hier boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Myrtle V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Awesome. Pragtige plek. Veilige area naby winkels. Die gastehuis is stunning en baie netjies. Gasvryheid is uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Heerlik. Die verblyf was heerlik, netjies en baie gerieflik. Die beste wat ons nog in Bloemfontein gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esme G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Wonderlike oornag. Leipoldt gastehuis kan aanbeveel word. Skoon en gerieflike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Gemaklik, gerieflik, genotvol. Só lekker geslaap! Sal beslis weer hier kom bly. Alles was net perfek gewees en aan die begin van 'n mens se vakansie, maak dit die hele reis net meer aangenaam. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansie G
1 nag
5.0
Jun 2024

Baie lekker, netjies en gerieflike oornag! Baie netjies, goed geleë, veilig en alles wat jy nodig het vir oornag en langer verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon K
1 nag
5.0
Jun 2024

Value for money. Very happy with the venue.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Chantel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 144

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R850
R850 R638
per nag (plek vir 6)
Vanaf R850
R850 R638
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: C Louis Leipoldt-street 17, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeqJdgeut7zLYQ5Bphc3q3P36AcvCdUWmE6oqXB3jZcyMq05AvB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R638 per nag (plek vir 6) 144 5 1 5 17 C Louis Leipoldt Street Langenhoven Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 15:00-21:00 09:00 -29.09753312488 26.162127094267

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang