Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leipoldt Guesthouse

Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: C Louis Leipoldt-street 17, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R850 R638 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Leipoldt Guesthouse is in Bloemfontein en bied gerieflike selfsorgverblyf aan 6 gaste.

Dié eenheid het 'n privaat ingang en beskik oor 2 slaapkamers wat 'n badkamer met 'n stort deel. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. 'n Dubbelslaapbank is in die sitkamer beskikbaar.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en koffie- en teemaakgeriewe toegerus, en gaste kan heerlik in die sitkamer voor die TV ontspan.

Leipoldt Guesthouse is net 800 m van verskeie restaurante en winkels af. Bloemfontein bied verskeie besienswaardighede soos museums, die Botaniese Tuin Boomroete, die Vrystaat Botaniese Tuin, Windmill Casino en nog meer.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 144 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Ansie V
Besigheidsreis
5.0
Lekker gebly. Lekker gebly en sal dit beslis aanbeveel.
Sep 2024
Ansie V
Besigheidsreis
5.0
Awesome. Ons mense het dit baie geniet om daar te bly en ons gaan beslis weer 'n punt daarvan maak om daar akkommodasie te kry. Dankie aan die eienaar...
Sien meer
Aug 2024
Riaan S
Gesin met tieners
5.0
Home away from home! Leipoldt Guesthouse will definitely be our stopover between trips from now on. Everything you need is inside the h...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Riette W
Gesin met tieners
5.0
Leipoldt Guesthouse is absoluut waarde vir geld! Netjies, skoon en stil buurt. Heerlik verras met beskuit! Dankie! Sal beslis weer hier boek.
Jul 2024
Myrtle V
Gesin met tieners
5.0
Awesome. Pragtige plek. Veilige area naby winkels. Die gastehuis is stunning en baie netjies. Gasvryheid is uitstekend.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Chantel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 144

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • C Louis Leipoldt-street 17, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Leipoldt Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
R850 R638
per nag (plek vir 6)
Vanaf R850
R850 R638
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: C Louis Leipoldt-street 17, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeqJdgeut7zLYQ5Bphc3q3P36AcvCdUWmE6oqXB3jZcyMq05AvB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R638 per nag (plek vir 6) 144 5 1 5 17 C Louis Leipoldt Street Langenhoven Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 15:00-21:00 09:00 -29.09753312488 26.162127094267

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang