Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leisure @ Loerie

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loeriestraat 5, Sedgehill, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Leisure @ Loerie bied gerieflike selfsorgverblyf in die hartjie van Sedgefield en is ideaal vir 'n gesinsvakansie of vir 'n groep vriende wat wil wegbreek van die bruisende stadslewe.

Dié eenheid het slaapplek vir 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die ruim hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, dubbelwasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en maak gebruik van die tweede volledige gesinsbadkamer. Albei slaapkamers het baie kasspasie vir gaste se bagasie.

Dié huis het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis, eetarea en leefarea. Die kombuis is volledig toegerus met 'n gasstoof, gasoond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n 4-sitplek-eetkamertafel. Hierdie eenheid van 86 m² het gemaklike rusbanke en 'n TV asook toegang tot gratis WiFi.

Buite is daar 'n lieflike patio met buitesitplek, sonsitkamers en braaigeriewe. Die ligging van hierdie huis is 1,4 km vanaf die sentrale dorp en is naby die strandmeer en die strand.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 12 resensies vir Leisure @ Loerie
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lesnè Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Loeriestraat 5, Sedgehill, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Gaste dink Leisure @ Loerie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loeriestraat 5, Sedgehill, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0190c59e9fa8df3790432ce5a41b6d1d87f3a813ed1f0f99324368b5639b9efc4188d40a92bde6d400eb957ee873cea39858?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 5 Loerie Street Sedgehill 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.0283927 22.8035919

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang