Leisure Bay 125
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Four Jays-weg 3, Leisure Bay Eenheid 125, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R1 180 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Leisure Bay 125 is 'n asemrowende strandfrontwoonstel met panoramiese uitsigte op Tafelberg en Robbeneiland. Dit is in die hartjie van Lagoon Beach en is 'n wonderlike opsie vir 'n kuswegbreek aangesien hierdie kompleks 'n gemeenskaplike swembad het.
Dié woonstel op die grondverdieping bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Dit lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is ook 'n eetarea langs die sitarea.
Die verblyf is stapafstand vanaf talle winkels en restaurante. Dit is ook net 'n entjie se ry vanaf die middedorpmet verskeie toeriste-aantrekkings.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 782
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Four Jays-weg 3, Leisure Bay Eenheid 125, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Four Jays-weg 3, Leisure Bay Eenheid 125, Milnerton, 7441, Wes-Kaap