Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leisure Bay: Alprop Apartments

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Johan K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Skoon en netjies, asook lekker naby alles. Waterfront/Bloubergstrand. Baie lekker, net te kort. Sal vir seker weer daar bly vir langer. Heerlike, superskoon eenheid met die mooiste uitsig oor Tafelberg. Die eenheid is baie goed toegerus met alles wat nodig is. Die lekkerste was om die branders heeldag en heelnag te hoor. Sal vir seker weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ryan T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Excellent. The stay was perfect and absolutely stunning. Everything that was needed from fans to extra blankets, even an equipped kitchen. Everything you need for a stay in Cape Town under one roof. Would definitely return to the accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Alles en nog meer - sien resensie. Blyplek uitstaande. Een stel handdoeke egter nie genoeg vir 06 dae. Te min toiletpapier vir seker net 'n oorsig. 'Lead' is 'n noodsaaklikheid. Weber op stoep? Ekstra kombers. Waarom nie WiFi?

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mario
Leisure Bay: Alprop Apartments
Beste Leon, Dankie vir jou 5-ster resensie en tweede bespreking by ons. Ons is jammer dat ons nie jou verblyf die ekstra 5 nagte wat jy telefonies versoek het tydens jou verblyf kon verleng nie, a.g.v. die groot aanvraag in besprekings van ons gewilde instansie. Ons hoop om julle binnekort weer vir die derde keer te hê.

Charl N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Beddegoed. Enigste ding is dat die bed en beddegoed beter kon wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mario
Leisure Bay: Alprop Apartments
Beste Charl, dankie vir jou waardevolle terugvoer en ons is bly dat jy jou verblyf met ons geniet het. Die goeie nuus is dat ons die bed en beddegoed in Januarie opgegradeer het met nuwes.

Jeremy Roghan G
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Perfect place to stay! Very safe. The views are perfect. Recommend to anyone to stay there! We loved the place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2023

Dankie. Jammer, geen internet.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Maritza B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Doeltreffend vir ontspan en besigheid. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna-marie P
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Wonderlik! Ons het dit vreeslik baie geniet. Die woonstel het 'n uitstekende uitsig en is baie ruim en netjies. Sal beslis weer kom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques A
Kort verblyf
5.0
Mei 2022

Baie mooi. Die eetplek is toe maar in 1 km is daar 4 plekke, glo nie daar is 'n mooier uitkyk as daai plek nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charl D
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Nov 2022

Uitsig, Uitsig, Uitsig. Alles wat jy benodig in een pakkie. Asemrowende uitsig, baie skoon en netjiese woonstel. Alles wat jy nodig het in die woonstel. Sou gehou het van 'n lekkerder bed. Die kompleks is baie veilig maar die area het baie rondlopers. Sal verseker weer gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mario Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R1 250
R1 250 R1 125
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 250
R1 250 R1 125
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leisure Bay 326, Lagoonbeach-rylaan, Milnerton, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVlZWIzYzVhLWE3MTUtNDdlYy1hN2M5LWMxMmRmMDE2OTJhZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R1 125 per nag (plek vir 2) 39 5 1 5 326 Leisure Bay Lagoonbeach Drive, Milnerton 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -33.893560251052 18.481675386429

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang