Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leisure Bay: Alprop Apartments

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mario Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 39 resensies vir Leisure Bay: Alprop Apartments
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Johan K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K

Skoon en netjies, asook lekker naby alles. Waterfront/Bloubergstrand.

Baie lekker, net te kort. Sal vir seker weer daar bly vir langer. Heerlike, superskoon eenheid met die mooiste uitsig oor Tafelberg. Die eenheid is baie goed toegerus met alles wat nodig is. Die lekkerste was om die branders heeldag en heelnag te hoor. Sal vir seker weer daar gaan bly.

Ryan T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryan T

Excellent.

The stay was perfect and absolutely stunning. Everything that was needed from fans to extra blankets, even an equipped kitchen. Everything you need for a stay in Cape Town under one roof. Would definitely return to the accommodation.

Leon S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon S

Alles en nog meer - sien resensie.

Blyplek uitstaande. Een stel handdoeke egter nie genoeg vir 06 dae. Te min toiletpapier vir seker net 'n oorsig. 'Lead' is 'n noodsaaklikheid. Weber op stoep? Ekstra kombers. Waarom nie WiFi?

Leisure Bay: Alprop Apartments se terugvoer

Beste Leon,

Dankie vir jou 5-ster resensie en tweede bespreking by ons. Ons is jammer dat ons nie jou verblyf die ekstra 5 nagte wat jy telefonies versoek het tydens jou verblyf kon verleng nie, a.g.v. die groot aanvraag in besprekings van ons gewilde instansie. Ons hoop om julle binnekort weer vir die derde keer te hê.

Leisure Bay: Alprop Apartments
Charl N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl N

Beddegoed.

Enigste ding is dat die bed en beddegoed beter kon wees.

Leisure Bay: Alprop Apartments se terugvoer

Beste Charl, dankie vir jou waardevolle terugvoer en ons is bly dat jy jou verblyf met ons geniet het. Die goeie nuus is dat ons die bed en beddegoed in Januarie opgegradeer het met nuwes.

Leisure Bay: Alprop Apartments
Jeremy Roghan G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeremy Roghan G

Perfect place to stay!

Very safe. The views are perfect. Recommend to anyone to stay there! We loved the place.

Leon S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leon S

Dankie.

Jammer, geen internet.

Maritza B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritza B

Doeltreffend vir ontspan en besigheid.

Sien sterre.

Anna-marie P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie P

Wonderlik!

Ons het dit vreeslik baie geniet. Die woonstel het 'n uitstekende uitsig en is baie ruim en netjies. Sal beslis weer kom!

Jacques A - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques A

Baie mooi.

Die eetplek is toe maar in 1 km is daar 4 plekke, glo nie daar is 'n mooier uitkyk as daai plek nie.

Charl D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charl D

Uitsig, Uitsig, Uitsig.

Alles wat jy benodig in een pakkie. Asemrowende uitsig, baie skoon en netjiese woonstel. Alles wat jy nodig het in die woonstel. Sou gehou het van 'n lekkerder bed. Die kompleks is baie veilig maar die area het baie rondlopers. Sal verseker weer gaan bly.

Charl V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl V

Gerieflik, veilig en 'n pragtige uitsig.

Die eenheid is goed toegerus, goeie DStv-kanale, maar sou graag rugby en gholf ook wou kyk. Uitsig is die beste en die klank van die see is heerlik om na te luister. Goed toegerus, skoon en netjies.

Dirk S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk S

Dit was uitstekend!

Ek kan dit regtig aanbeveel.

Jaen V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaen V

Goeie waarde vir geld, goed geleë en uitstekende uitsigte.

Die woonstel is presies soos geadverteer. Die kompleks is veilig en baie netjies. Die uitsig vanaf die balkon is asemrowend. Enigste klagte is die bed se matras is ons al oud of net baie sag, dit word nogals 'n probleem as mens lank daar oorslaap.

Pieter L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter L

Baie lekker gekuier, goed geleë, goed toegeruste woonstel.

Leisure Bay is 'n lekker kompleks, goed geleë, netjies. Was 'n lekker kuier.

Magda R - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Magda R

Lekker gebly, swak geslaap

Plekkie is ten volle toegerus maar regtig, mens gaan om te rus en kan glad nie slaap op daai bed nie. Dis is baie oud en kliphard en knopperig. Beddegoed is skoon maar baie oud. Ons het slegs eerste aand op bed geslaap en res van die 10 dae verblyf maar baie swaar op die bank in die sitkamertjie geslaap. Verder was alles regtig baie lekker. Persoonlik self sal ons nie weer daardie spesifieke perseel besoek nie maar sal wel weer na die hotel of ander selfsorg gaan.

Leisure Bay: Alprop Apartments se terugvoer

Dankie vir u komplimente oor die uitstekende diens, professionele voorbereiding van woonstelle en netheid. Ons is jammer dat u die bed nie gemaklik gevind het nie.

Leisure Bay: Alprop Apartments
Tina B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina B

Ons het ongelooflik lekker gebly.

Die woonstel was skitterblink skoon, netjies en benodig alles wat mens nodig kan kry. Ons het dadelik tuis en welkom gevoel en sal dit aanbeveel vir enige iemand. Die uitsig kan nie in woorde beskryf word nie. Dit voel of jy van die balkon af in die see kan stap! Mario was baie behulpsaam en het seker gmaak dat ons veilig is en dat alles reg is. Wat 'n plesier om met mense te doen kry wat hoe standaarde het. Die verblyf was soos manna uit die hemel, nadat ons vlug vertraag was vir meer as 'n uur en ons bagasie weggeraak het.

Jaffer E - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaffer E

The view of the ocean, harbour and the mountain is what makes this place so special.

The overall feeling of the place when we walked in was fine. The place was neat and tidy. The bedroom, bathroom and kitchen was basic and served the purpose. Things that we noticed that can certainly be improved on: When we arrived the trap door in the bathroom was removed and laying on the bathroom floor. I had to put it into place again. The television set looks like a set from 1972. A 32inch flat screen will complement the apartment very well instead of that small box. Increase the towels in the apartment. For 2 people staying a total of 4 days, only one towel allocated per person and that was to be used at the pool as well. Not really very hygienic to be honest. We actually left on the 3rd day due to this. One toilet roll to be used by two people for 4 days and no extra rolls in the apartment. We had to go out an buy an extra roll. One would expect it as all part of the cost. The views definitely made our stay very memorable.

Leisure Bay: Alprop Apartments se terugvoer

Dear Jaffer,

Thank you for your great rating and detailed review. It is unfortunate that you found a few minor problems, that could easily have been resolved had you let us know by telephoning/texting/whatsapping us, as was mentioned to you by myself on your day of arrival. Cape Town has a water crisis that was widely reported in the media, and as part of our civic & moral responisbilty, we do not offer fresh towels for every single day of stay. Had you contacted us, we could have supplied you an extra set. Incidentally, the towels supplied are not for poolside use. It is normally prudent to bring beach towels on beach holidays. Regarding the extra toiletry supplies, you would have found sufficient in the supply cupboard. Again, a message or phone call would have resolved this immediately. Your other observiation have been noted and we thank you for your feedback.

Leisure Bay: Alprop Apartments
Barend M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barend M

Pragtige woonstel met asemrowende see-uitsig.

Die woonstel is netjies en gemaklik. Ek het gehou van die dekor en was absoluut mal oor die panoramiese see-uitsig. Dit was voorwaar 'n lafenis vir die siel. Die enigste nadeel was die trappe.

Bianca L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca L

Absolute fantastiese wegbreek.

Dit was die beste georganiseerde, mees professionele diens van Mario vir enige vakansie. Dit het gevoel soos home away from home. Die ligging is fantasties, direkte toegang tot die strand, naby aan baie van Kaapstad se bekendste bestemmings en rustige, skoon omgewing. Ons het vir seker lekker uitgerus en sal beslis weer daar bly.

Idonette D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Idonette D

Beautiful!!

326 Alprop Apartments was voorwaar 'n bederf vir ons! Die ligging is perfek, die mooiste uitsig, beskik oor alles wat nodig is! Baie gemaklik! Geen moeite om in of uit te klok nie. Mario was baie gaaf en akkommoderend, selfs toe ons vra om 1 nag langer te bly. Ons sal beslis weer in hierdie eenheid gaan woon en beveel dit aan vir almal wat gemaklik en met die mooiste uitsig vakansie wil hou!

Carien O - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien O

Better view and location you will not find.

This is a lovely 1 bedroom apartment right on the beach with a splendid view of Cape Town and Table Mountain to Bloubergstrand. It is close to everything you want to do. The security at the place is outstanding. The apartment isn’t modern, but clean. It had cutlery for 4 people equipped with little extras like a stove, microwave, iron and board, laundromat (coin-operated) etc. It was quiet, and we rested well. Will definitely be back.

Lauren M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lauren M

Het die verblyf naby die see weereens geniet en sal beslis weer gebruik.

Die verblyf is sentraal geleë en is skoon en netjies. Die sekuriteit en die personeel op die terrein is baie vriendelik en mens voel veilig. Die verblyf wat op die strand geleë is, wat skoon en netjies is, is al mens nodig het. Al ding wat kan vervang kan word, is die bank in die sitkamer, wat baie ongemaklik is en langs die kante vuil gesit is.

Esme D - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme D

Awesome view, close to everything, safe and clean.

This is a great please, awesome view. Clean and safe. Near all main attractions. Arrangements were done excellently!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Awesome uitsig, naby alles, veilig en skoon.

Dis 'n great plek, awesome uitsig. Skoon en veilig. Naby alle trekpleisters. Uitstekende reëlings.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Edward Q - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edward Q

Die ligging is uitstekend.

Die eenheid is uitstekend geleë met 'n asemrowende uitsig op Tafelberg en die kuslyn tot by Bloubergstrand. Die teenwoordigheid van die see met 'n onbelemmerde uitsig op die water sal ons altyd by bly. Die ligging is uitstekend. Dis buite Kaapstad maar tog slegs 7 km vanaf die V&A Waterfront met vinnige toegangroetes na die mees gesogte wynplase en kusdorpe.

Lauren M - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren M

Was gerieflik, naby aan alles en rustig met 'n lekker see-uitsig.

Sien sterre.

Gerrie B - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie B

Baie netjies, skoon en gerieflik.

Was 'n goeie vakansie-bestemming. Uitsig oor see en Tafelberg is asemrowend. Baie om te doen in Kaapstad.

Rene V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rene V

Onverbeterlike uitsig oor Tafelberg.

Veilige verblyf en 'n rustige atmosfeer. Die woonstel is ruim en bied alles wat nodig is vir 'n aangename verblyf.

Martin P - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martin P

Fantastic views and calming ocean sound.

A basic apartment of adequate size and all the facilities provided for a self contained stay. Good value. The bed was somewhat uncomfortable (small and hard) and the place could do with a designers touch, perhaps to please the female guests. Great spot for view of the ocean and walk along the beach and view of Table Mountain and the city.

Lethea B - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lethea B

Ek sal voorstel dat hulle die DStv Premium-pakket kry.

Tans is daar geen M-Net of 'n groot verskeidenheid sport-kanale nie.

Annemarie P - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Annemarie P

Plek was skoon en netjies!

Die dekor is bietjie outyds en die gordyne en beddegoed kan regtig vervang word asook die TV! Die plek sal baie beter lyk as die dekor meer modern is.

Piet S - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet S

Ongelooflike uitsig en rustigheid.

Alhoewel wind op strand baie gewaai het, het ons die wind baie min ervaar in die woonstel.

Christine B - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine B

Fantasties!

Die was fantastiese diens en die plek was baie netjies. 'n Ongelooflike uitsig.

Johan G - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan G

The service we received was excellent, thanks once again!!

The apartment was clean, cosy and well located. The views from the balcony can only be described as stunning and we enjoyed our stay. Please keep up the good work and above all your service excellence. Kind regards, Johan & Alida Grobler

Denise K - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise K

View amazing as were the walks on the beach

The one bedroomed apartment was clean and tidy. The view from the balcony was amazing and the walks on the beach were just what this Gautenger's soul needed.

Dick G - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dick G

Mario was very helpful, we were very comfortable and had a great stay

Convenient, comfortable for two. Position was great, and it was clean and tidy.

George S - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George S

Lekker ontspanne met pragtige uitsig oor die see en Tafelberg.

Alhoewel ek daar gebly het vir werksdoeleindes, het dit gevoel of ek op vakansie was met die ontspannende see-uitsig en Tafelberg. Baie dankie. Ek het dit werklik geniet.

Melpo T - Feb 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melpo T

Highly recommended, good service, good location and real value for money.

Will definitely use Leisure Bay Alprop Apartments again.

Debbie V - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie V

Dit was baie aangenaam, plek sprankelend skoon, mense gaaf en bereid om te help.

Plek naby die stad maar weg van die gewoel. Wonderlik dat ons kon gebruik maak van die Hotel gedeelte. Heerlike eetplekke stapafstand van Leisure Bay. Almal wat ons gehelp het met die reelings is gaaf en tegemoetkomend en dit was lekker om daar te arriveer en daar is vars melk in die woonstel. Baie dankie vir 'n heerlike wegbreek.

Dina J - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dina J

Close to the see and feel that you are far away from the city.

Only a few minutes to travel to Cape Town CBD. Almost like a private beach.

Vanaf R1 250
R1 250 R1 125
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 250
R1 250 R1 125
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leisure Bay 326, Lagoonbeach-rylaan, Milnerton, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVlZWIzYzVhLWE3MTUtNDdlYy1hN2M5LWMxMmRmMDE2OTJhZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R1 125 per nag (plek vir 2) 39 5 1 5 326 Leisure Bay Lagoonbeach Drive, Milnerton 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -33.893560251052 18.481675386429

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang