Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leisure Bay Villa 26

Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 28 Nov 2024 tot 6 Des 2024.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bournemouth-laan 1299, Ivy Beach, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 800 R1 620 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Leisure Bay Villa 26 is 'n lieflike huis in Leisure Bay, Port Edward, en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf binne maklike bereik van Ivy Beach. Dit is 'n ideale opsie vir 'n klein gesin of groep vriende wat 'n vakansiewegbreek soek.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers en beid slaapplek aan 8 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met stortgeriewe. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en daar is 2 stapelbeddens in die derde slaapkamer. Die gedeelde badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, wasmasjien, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV en gemaklike rusbanke.

Die huis lei na 'n onderdakstoep met sitplek en 'n ingeboude braai. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Gaste het toegang tot gedeelde geriewe, insluitend 'n swembad, 'n pooltafel en 2 tafeltennistafels.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

4

2 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Braai

Ligging

  • Bournemouth-laan 1299, Ivy Beach, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 800
R 1 800 R 1 620
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 800
R 1 800 R 1 620
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bournemouth-laan 1299, Ivy Beach, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA35ba9edf8e91430871a3f4450ffcdc90ea3050e06a2b9df11af3a3230e8b12156254924f0f7c071cfcd4da7f4b6974776226?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 800 nouVanaf R1 620 per nag (plek vir 8) 1299 Bournemouth Avenue Ivy Beach 4278 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.027759204883 30.233763416004

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang