Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leisure Isle Apartment

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Janetta V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Heerlike paar dae op Leisure Island. Dit is 'n baie gerieflike woonstel en ons het alles gehad wat nodig was. Ons gasvrou het vooraf kontak gemaak en ons ook laat welkom laat voel. Ons wou al lank op Leisure Island bly en was nie teleurgesteld nie. Baie oulike eet- en koffieplekkies en 'n lekker staproete deur die Steenbokreservaat. Sal graag weer hier wil kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anne
Leisure Isle Apartment
Thank you Janetta, we are glad you enjoyed your stay. Yes, the Island is very special!

Leanne D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Cosy and homey. Thank you Anne for an amazing stay. The unit is cosy and well-equipped. We felt so at home and our hosts walked the extra mile to accommodate us and make us feel welcome. This is the best place we have stayed in Knysna so far. Absolute value for money in a safe and secure area. Thanks again for a wonderful weekend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rohan K
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2022

Great location, relaxing, quiet. Really enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lhoza F
1 nag Saam met vriende
4.8
Okt 2022

100 %. Its a place to take all your bloose away and just be lazy. The hostess was excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Anne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kensington Gardens 2, Leisure Isle, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe2ca8431b4b0cf78c070fc0c76b3ff5356c67067f960bc110f002fec54dd0acc82e5fa0f4da814a3cc45fc7639999c573954?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 3) 4 5 1 5 2 Kensington Gardens Leisure Isle 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0662976 23.0593964

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang