Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leisure Isle Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kensington Gardens 2, Leisure Isle, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Leisure Isle Apartment bied selfsorgverblyf en is op die gasheer se perseel in Leisure Isle, Knysna, geleë. Die woonstel is die ideale basis vanwaar jy die dorp se besienswaardighede en geriewe kan verken.

Dié helder en ruim woonstel het slaapplek vir 2 tot 3 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuisie en -leefarea. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuisie het 'n yskas, 'n mikrogolfoond en 'n induksiestoof.

Die sitkamer bied banke om op te ontspan en 'n enkelbed vir die derde persoon, en 'n TV vir mediavermaak. Die woonstel lei na 'n sonnige terras waar gaste hul oggendkoffie of skemerkelkies kan geniet. Gaste is welkom om ook van die gratis WiFi-internet en die braaigeriewe op die perseel gebruik te maak.

Parkeerplek van die straat af is beskikbaar vir 1 motor. Die strand, Steenbokpark en koffiewinkels is almal binne maklike stapafstand van die eiendom af.

Kamer-opset

Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Anne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Kensington Gardens 2, Leisure Isle, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink Leisure Isle Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kensington Gardens 2, Leisure Isle, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe2ca8431b4b0cf78c070fc0c76b3ff5356c67067f960bc110f002fec54dd0acc82e5fa0f4da814a3cc45fc7639999c573954?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 3) 4 5 1 5 2 Kensington Gardens Leisure Isle 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0662976 23.0593964

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang