Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leisure Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Drakeweg 1, Stirling, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Leisure Lodge bied B&B op versoek of selfsorgverblyf in Oos-Londen. Leisure Lodge is ideaal as jy 'n besigheidspersoon is wat op soek is na midweekverblyf, of 'n paartjie wat 'n selfsorg-eenheid benodig.

Verblyf word gebied in gerieflike kamers, elk met sy eie styl en dekor. Die Leonard Suite-selfsorgeenheid is toegerus met volledige kombuisgeriewe, terwyl die ander 2 eenhede 'n yskas met slegs tee- en koffiemaakgeriewe het. Elke kamer het 'n TV met slegs plaaslike kanale.

Leisure Lodge bied ook 'n swembad slegs vir betalende gaste en daar is veilige parkeerplek van die straat af beskikbaar langs die kamers.

Die lodge is sentraal geleë in die woonbuurt Stirling, 5 minute van pragtige strande en die wêreldbekende Nahoon Reef branderplankryplek af. Doendinge in die omgewing sluit swem, fietsry en voëlkyk in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

James Harvey Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Drakeweg 1, Stirling, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
  • Gaste dink Leisure Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Drakeweg 1, Stirling, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArhC4xkdDBC4zD0kw3q9u1BgRiRLl0OONjCp8G6vkYr55fyzjDq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 1 Drake Road Stirling 5241 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.991631892891 27.923931991402

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang