Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leisurebay Villa 27

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.3
Kgotso S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Superb stay. Excellent location. Leisurebay Villa 27 is a superb place. The space, peace and silence. Distance from the beach is ideal. The WiFi was a bit of an issue, yet not a spirit damper. Would I go there? Yes. Recommendation: spend 7 days, you really get to enjoy what the place has to offer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Landi J
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Gerieflike verblyf en 'n heerlike wegbreek. Ruim verblyf ideaal geleë aan die einde van 'n pad wat omhein is. Ons energieke kleuter kon veilig rondhol en speel terwyl ons 'n ogie kon hou vanaf die ruim stoep. Lekker stap plek binne die oord self, veilige strand vir speel en swem. Baie naby aan Port Edward en ander ouderdom-pas aktiwiteite. Ouma en oupa kon ook gerieflik saambly en kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heidi B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Wonderful stay in an excellent Villa! Only negative experience was that the alarm system battery device is built into the main bedroom which beeps so loud during loadshedding that the whole house can't sleep all night! We had to let the security company come in and detach the beeping sound for the battery! That needs to be looked into as loadshedding is part and parcel of our lives at the moment and sleep is vitally important, especially if you are on holiday!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Sep 2024

Baie lekker gebly, plek is puik toegerus en mooi. Fantastiese plek. Puik diens deur Nico, dankie vir puik verblyf vir 'n besondere lekker vakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0

Wilmien C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Wow, amazing. Verblyf was regtig amazing. 'n Huis ver van jou eie huis. Alles wat jy benodig, al gaan die krag af. Sal die plek definitief aanbeveel en weer daar gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liza-mari J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2022

Baie mooi en netjiese plekkie! Sal vir seker weer gaan! Baie mooi en netjies. Jou huis weg van jou eie huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Nico Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Leisurebaai Villas, 1299 Bournemouth-laan, Ivy Beach, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8e2d3a9cce1fcf511a045004f96e49dd7f5584e32d859d7bfc3b7579a019e0cfeeaae6d9b3f0b51074419cb7c062ea5a1acf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 8) 6 5 1 5 Leisurebaai Villas, 1299 Bournemouth Avenue Ivy Beach 4278 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -31.027853351063 30.233693272957

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang