Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leisuredene Cottage 68

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Karin F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Waarde vir geld. Stil, skoon en waarde vir geld. Sal definitief weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maria L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Stay was quiet, good and enjoyable. Please fix air conditioners especially summer time, it's too hot.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
s
Leisuredene Cottage 68
Hi Maria, Hope you enjoyed your stay. Thank you for the review. Just a note on the aircons, we did mention this on the website as well as on all our communication in the general information pack you received that the aircons are currently out of order so people can book the unit but as if there are no aircons included. This was put in our information section on the website so you will know before booking as well as in the General information pack we mailed to you. We are in the process of having our aircon repaired but unfortunately, there are parts that must be imported and there are logistic delays as you might know as most international products currently have delays and problems. We advertised the unit thus without aircons, so whether there are aircons or not currently in the unit, it is advertised as not having aircons. Thank you.

Ane P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2022

Rustig, veilig en baie netjies. Ons as gesin het dit absoluut geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Altes F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2022

Excellent. Everything was perfect. I would like to stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2021

Was heerlik, mooi en die eienaar is 'n gawe man! Ons vakansie was baie vinnig beplan en die mense was baie goed vir ons. Ons het baie lekker gebly, selfs deur al die reën deur kon ons die uitsig baie geniet. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Walda L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Des 2021

Gerieflik. Met vreeslike behulpsame eienaars. Die woonstel is lieflik toegerus met ysmasjien, bakke en potte en TV's eetgerei ens. Ek het wel 'n vrieskas gemis en die yskas het nie geseël nie so my kos het bietjie skade gekry. Gelukkig was ons slag 'n paar nagte en nie gestock vir langverblyf nie. Die banke (hoewel op die foto lekker vir lê) is bitterlik ongemaklik aangesien die rekke totaal uitgewerk is en jy feitlik op die hout sit. Verder was die gerief van aircon heerlik en strelend in die bedompige hitte.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hans D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2020

Blyplek gemaklik en dienslewering goed. Die eienaars baie vriendelik en behulpsaam, maar die bure in no 69 is 'n nuisance. Permanente inwoner kla oor alles, kleinkinders as hulle speel dan kla hulle. Ons het basies net daar geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Charlene V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2019

Dis n netjiese, goed toegeruste plek. Een van die beste toegeruste plekke waar ons al ooit vakansie gehou het. Sal beslis weer daar gaan vakansie hou,. Als is skoon en netjies en die kinders het veral die pool-tafel in die onderste leefarea geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dollie B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2018

Dit was 'n lieflike week. Baie huislik en gerieflik. Sal definitief weer daar gaan bly en al my vriende vertel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elaine W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2018

It was amazing - everything under one roof! My family and I thoroughly enjoyed our stay. It's definitely a holiday cottage, worth every cent. My grandson did not want to leave! Clean, spacious, quiet, most enjoyable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

s Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R1 850
R1 850 R925
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 850
R1 850 R925
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leisurdene Village 68, Capri-singel, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgxYTY2NDI3LTEyYmQtNDE2OS05NDUwLTY2OWYyNDhlMGNhNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 850 nouVanaf R925 per nag (plek vir 8) 15 5 1 5 Cottage 68 Leisurdene Village Capri Crest 4220 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.579579011272 30.563865602016

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang