Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leisuredene Cottage 68

Op die Nippertjie-aanbod 40% af

Kry 40% af op alle besprekings wat 4 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 30 Nov 2024 tot 10 Des 2024.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leisurdene Village 68, Capri-singel, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 850 R925 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Leisuredene Cottage 68 is by die poort na die Hibiscus-kus in Hibberdene, 'n knus kusdorpie, geleë. Die dorpie lê aan die mond van die manjifieke Umzimairivier met gewilde en veilige strande waar die warm Indiese Oseaan vloei. Ons klein sekuriteitsdorpie is sowat 1 km vanaf Hibebrdene-strand.

Die kothuis beskik oor drie slaapkamers en twee badkamers en spog met pragtige uitsigte oor die weivelde. Twee van die slaapkamers is op die boonste verdieping en deel 'n badkamer met 'n stort. Een slaapkamer het 'n dubbelbed en die ander 'n stapelbed, waarvan die onderste bed 'n dubbelbed is en die boonste bed 'n enkelbed. Die boonste gedeelte het 'n gemeenskaplike kombuis en balkon. Die buitetrappe neem jou na die aparte eenheid op die onderste verdieping. Die boonste en onderste verdieping word slegs deur buitetrappe en loopbrug verbind, daar is geen binnetrappe nie. Die slaapkamer op die onderste verdieping het twee dubbelstapelbeddens en 'n badkamer met 'n stort.

Die oopplan-kombuis bo is volledig toegerus en die leefarea het 'n platskerm-TV en DStv-dekodeerder. Geleë in 'n veilige kompleks met sekuriteitspersoneel met maklike toegang tot die kompleks se braai-area, swembad met swaaie en trampolien vir kinders, en wasgoedgeriewe. 'n Draagbare braai is beskikbaar en gaste het toegang tot 2 parkeerplekke. 'n Permit moet vertoon word om toegang tot kompleks te verkry.

Hibberdene bied doendinge soos skiboot-lansering, visvang, walvis- en dolfynkyk, voëlkyk, superbuise, rolbal, en gholfspeel by die mashie-baan of besoek van die uitstekende gholfbane in die area. Of jy net wil ontspan in die warm son of 'n paar doendinge wil geniet, daar is baie om te ervaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Stapelbed

Slaapkamer

4

2 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

s Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Leisurdene Village 68, Capri-singel, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Leisuredene Cottage 68 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 850
R 1 850 R 925
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 850
R 1 850 R 925
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leisurdene Village 68, Capri-singel, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgxYTY2NDI3LTEyYmQtNDE2OS05NDUwLTY2OWYyNDhlMGNhNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 850 nouVanaf R925 per nag (plek vir 8) 15 5 1 5 Cottage 68 Leisurdene Village Capri Crest 4220 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.579579011272 30.563865602016

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang