Leisuredene Cottage 68
Kry 50% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 10 Okt 2024 tot 30 Nov 2024.
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Leisurdene Village 68, Capri-singel, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 850R925 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Leisuredene Cottage 68 is geleë op die toegangspoort tot die Hibiscus Kus in Hibberdene, 'n bekoorlike kusdorpie. Die dorpie is geleë aan die oewer van die wonderskone Umzimai-riviermond by gewilde strande en die warm Indiese Oseaan. Die veiligheids-oord is omtrent 1 km vanaf Hiberdene-strand
Die kothuis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers met ’n pragtige uitsig oor die weilande. Twee Van die slaapkamers is op die boonste verdieping en deel ’n badkamer wat 'n stort het. Die een slaapkamer het ’n dubbelbed en die ander het ’n tripelstaplebed met ’n dubbelbed onder en ’n enkelbed bo. Die boonste gedeelte het ’n gemeenskaplike kombuis en ’n balkon. Die buitenste trap lei na die aparte onderste verdieping. Die eenhede word is slegs met ’n buitetrap en -deur geskakel, daar is nie ’n trap in die eenheid nie. Die slaapkamer op die onderste verdieping is toegerus met 2 dubbelstapelbeddens en 'n badkamer met 'n stort.
Die oopplan-kombuis op die boonste verdieping is volledig toegerus en die sitarea het 'n platskerm-TV met ’n DStv-dekodeerder. Leisuredene Cottage 68 is geleë in 'n veilige sekuriteitskompleks en gaste het toegang tot die braaigeriewe, swembad, swaaie, trampolien en wasgoedgeriewe. Daar is ’n ook ’n draagbare braai en parkeerplek vir 2 voertuie. ’n Permit word vereis om toegang tot die kompleks te kry.
Heelwat doendinge is beskikbaar in Hibberdene: ski, visvang, walvis- en dolfynkyk, voëlkyk, glybane, rolbal en gholf by die uitstekende gholfbaan in die omgewing. Hetsy jy net wil ontspan in die son of 'n paar lekker doendinge wil aanpak, is hier meer as genoeg om te doen!
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Slaapkamer
2 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Sitkamer
Vermaak
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
s Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Leisurdene Village 68, Capri-singel, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Leisuredene Cottage 68 het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Hibberdene Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Leisurdene Village 68, Capri-singel, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang