Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leisuredene Village No.58

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
3.7
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Monica F
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Amazing stay and experience. Absolutely amazing stay in a lovely village. Will definitely choose Leisuredene 58 again as the host is always available for assistance and has the kindest of hearts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elizabeth
Leisuredene Village No.58
The unit was left clean. Very friendly family. Thank you for your support.

Lonique F
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Skoon netjies. Baie skoon, netjies en ten volle toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elizabeth
Leisuredene Village No.58
Dankie vir julle ondersteuning.

Freek P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2022

Mooi plekkie en rustig. Meen probleme gehad nie en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elizabeth
Leisuredene Village No.58
Baie dankie vir jul ondersteuning.

Susan M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2020

Fantasties. Die plekkie is so lekker skoon en rustig. Jy en jou gesin kan lekker kuier en op jou gemak wees met geen steurnis van raserige bure. Die swembad is natuurlik 'n wenner, want dit is lekker skoon en daar is altyd toesig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elizabeth
Leisuredene Village No.58
Dankie vir jul ondersteuning.

Elize D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2019

Dit is 10 sterre werd. Baie netjies skoon, rustig vriendelike mense. Ons sal vir seker weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elizabeth
Leisuredene Village No.58
Baie dankie. Bly julle het die vakansie by ons geniet. Dankie vir die terugvoer.

Vanessa H
Lang verblyf Gesin met tieners
3.2
Des 2019

Pleasant. House was hidden at the bottom of the complex. Had to walk many stairs to get to the car. Car was far away from the house. Stove plates were rusted, and tiles on the kitchen floor was cracked and broken. Cut my foot open.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Des 2019

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Lizelle B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2018

Aangenaam verras! Gesin- en kindervriendelik. Baie gerieflik en ruim. Swemarea was netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hettie V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Okt 2018

Dit was die rustigste ontspannendste vakansie. Regtig waarde vir geld. Waarde vir geld. Dit was so rustig en die natuur om ons was so mooi, die uitsig was pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Elizabeth
Leisuredene Village No.58
Dankie vir u terugvoer.

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.4
Des 2018

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Elizabeth Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid 58, Capri-singel, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg2NWNjN2U2LTQwZjgtNDM3Zi1iNDc2LTBmNjA1MzhkMTM4Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 4) 18 5 1 5 Unit 58 Capri Crescent 4220 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -30.578510762553 30.563488900625

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang