Leisuredene Village No.58
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Elizabeth Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Monica F - Jan 2024
Algehele gradering
Amazing stay and experience.
Leisuredene Village No.58 se terugvoer
The unit was left clean. Very friendly family. Thank you for your support.
Lonique F - Des 2022
Algehele gradering
Skoon netjies.
Leisuredene Village No.58 se terugvoer
Dankie vir julle ondersteuning.
Freek P - Mrt 2022
Algehele gradering
Mooi plekkie en rustig.
Leisuredene Village No.58 se terugvoer
Baie dankie vir jul ondersteuning.
Susan M - Des 2020
Algehele gradering
Fantasties.
Leisuredene Village No.58 se terugvoer
Dankie vir jul ondersteuning.
Elize D - Des 2019
Algehele gradering
Dit is 10 sterre werd.
Leisuredene Village No.58 se terugvoer
Baie dankie. Bly julle het die vakansie by ons geniet. Dankie vir die terugvoer.
Vanessa H - Des 2019
Algehele gradering
Pleasant.
Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Lizelle B - Jan 2018
Algehele gradering
Aangenaam verras!
Hettie V - Okt 2018
Algehele gradering
Dit was die rustigste ontspannendste vakansie. Regtig waarde vir geld.
Leisuredene Village No.58 se terugvoer
Dankie vir u terugvoer.
Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Pieter E - Des 2017
Algehele gradering
Lekker warm, naby winkels, kinders het apies geniet.
Selona B - Mei 2017
Algehele gradering
Heeltemal te kort!
Stephan G - Des 2017
Algehele gradering
Die plekkie groei op jou.
Lees meerAnonieme gas - Okt 2017
Algehele gradering
Wouter V - Apr 2017
Algehele gradering
Aangename eenheid maar moeilik om te kry en by uit te kom.
Anonieme gas - Apr 2017
Algehele gradering
Ben E - Jun 2016
Algehele gradering
Baie veilig en netjies.
Julie S - Des 2015
Algehele gradering
Nice place, but the walk to the chalet is tiring.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eenheid 58, Capri-singel, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang