Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lekaja

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Riana Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 6 maande

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Lekaja
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Marianne B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne B

Heerlik gebly.

Pragtige plek. Baie netjies. Als wat nodig was om kos te maak, warm te stort en slaap. Veilige parkeering. Lekker op die stoep gekuier. Dankie vir alles, sal weer kom kuier!

Elmarie B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie B

Was lekker dankie.

Ons het baie lekker gebly. Sal vir seker weer daar tuisgaan as ons weer in Oudtshoorn moet bly.

Lekaja se terugvoer

Dankie Elmarie! Ek waardeer. Dankie vir julle kuier.

Lekaja
Frikkie T - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie T

Vriendelike ontvangs en goed toegerus. Sal definitief weer daar oorbly.

Vriendelike ontvangs en ons kon sien die plek is goed toegerus en nie net aanmekaar gesit nie. Lekker warm beddegoed is voorsien vir daardie koue aande. Alle vrae is geantwoord met goeie voorstelle vir aktiwiteite met die kinders. Sal definitief weer daar oorbly as ons in die area is.

Lekaja se terugvoer

Baie dankie, Frikkie! Ek waardeer die goeie terugvoering! Kom kuier gerus weer. Lekaja Groete.

Lekaja
Jean-marie L - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean-marie L

Baie lekker en gemaklik!

Wonderlike ervaring. Als wat jy nodig het, skoon en baie netjies!

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parkweg 208, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4456371809b347824c898bc7ae4c08abbd8f9d63479f5fc88e9db44e0c64a18c7dbba0e0d200c09d57d070e7bb9b2ddeac2f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 208 Park Road Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.5786729 22.1925052

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang