Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lekaja

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Riana Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 4 maande

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Lekaja
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Frikkie T - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie T
Gesin met klein kinders

Vriendelike ontvangs en goed toegerus. Sal definitief weer daar oorbly.

Vriendelike ontvangs en ons kon sien die plek is goed toegerus en nie net aanmekaar gesit nie. Lekker warm beddegoed is voorsien vir daardie koue aande. Alle vrae is geantwoord met goeie voorstelle vir aktiwiteite met die kinders. Sal definitief weer daar oorbly as ons in die area is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lekaja se terugvoer

Baie dankie, Frikkie! Ek waardeer die goeie terugvoering! Kom kuier gerus weer. Lekaja Groete.

Lekaja
Jean-marie L - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean-marie L
Saam met vriende

Baie lekker en gemaklik!

Wonderlike ervaring. Als wat jy nodig het, skoon en baie netjies!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R850
R850 R765
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
R850 R765
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
R850 R765
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parkweg 208, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4456371809b347824c898bc7ae4c08abbd8f9d63479f5fc88e9db44e0c64a18c7dbba0e0d200c09d57d070e7bb9b2ddeac2f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R765 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 208 Park Road Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.5786729 22.1925052
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem