Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lekaja

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parkweg 208, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Lekaja bied selfsorgverblyf in 2 eenhede, elk met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Oudtshoorn in die Klein-Karoo. Hierdie eenhede is die ideale keuse vir sake- of ontspanningsreisigers op soek na gerieflike oornagverblyf.

Lekaja-eenhede bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eeste badkamer het 'n stort en wasbak en die tweede badkamer het 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatgasstoof, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel toegerus. Die leefarea het 'n rusbank en 'n TV met stroomdienste. WiFi is beskikbaar.

Micasa is 'n eenslaapkamer-selfsorgeenheid vir 2 gaste. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed met ingeboude kaste. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n oopplan-kombuis met 'n tweeplaat-gasstoof, mikrgolf en yskas. Gratis WiFi en stroomdienste soos YouTube en Amazon Prime is beskikbaar. Daar is ook onderdakparkeerplek vir 1 voertuig. 'n Verwarmer vir die winter en 'n waaier vir die somer is ook beskikbaar.

Daar is ligte wat met sonkrag werk, 'n omsetter, 'n onderdakstoep met meubels en 'n ingeboude braai, 'n plonspoel, klein tuin en veilige parkeerplek vir 3 voertuie. Die eenheid is naby winkels, restaurante en volstruisplase.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Riana Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 6 maande

Ligging

  • Parkweg 208, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lekaja het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parkweg 208, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4456371809b347824c898bc7ae4c08abbd8f9d63479f5fc88e9db44e0c64a18c7dbba0e0d200c09d57d070e7bb9b2ddeac2f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 208 Park Road Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.5786729 22.1925052

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang