Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lekke by die See

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Marianca E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Rustige en gesellige blyplek. Ons het baie lekker gebly en die braai area is heel gesellig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Victor K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Lekker rustig. Ons het baie lekker gebly. Die gasvrou was baie behulpsaam gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Lekke by die See
Wat 'n awesome familie. Sal hul verseker aanbeveel.

Pierre K
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Was heerlik en tannie Amanda en oom Naas is tops. Ja, baie en sal beslis weer boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2024

Gevoel soos lekker by die see. Als wat jy nodig het om jou te geniet. Verblyf was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Iris J
Kort verblyf
4.8
Feb 2024

Heerlik. Vriendelike ontvangs, heeltyd op hoogte gehou, privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fred V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2023

Heerlike kuier. Amanda is baie vriendelik en hulpsaam, maklik om in die hande te kry. Lieflike blyplek en baie naby aan Mosselbaai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilana B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Definitief dit werd! Julle. Dit is nou regtig soos die eienaar sal sê "your home away from home". Dit is so rustig en alles is op standaard! My enigste grootste probleem is wel: Reality het ingeskop en ons vakansie is tot 'n einde en ons moes terug rat race toe! Sal enige tyd weer daar gaan bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Allan C
Kort verblyf
4.4
Sep 2023

Great accommodation. Despite the weather, we had a really good time. Lovely setting with awesome views. However, there were a couple of things missing that you would expect from a self-catering place, like dishwashing liquid, salt, and pepper. These small incidental things really help make a stay enjoyable. When I originally booked, the listing stated that DSTV was available. This actually influenced my choice as I knew there was a big rugby match on the weekend we would be there. However, a couple of days before we were due to arrive, we found out that the DSTV had been cancelled. I felt a bit disappointed by this as it affected the perceived value for money, and I had to spend extra money to arrange for it elsewhere. Additionally, when booking, there were bunk beds advertised (in the picture), and my boys were excited about them. However, upon arrival, we discovered that the bunk beds were not there. This was a disappointment for my boys.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Roweena A
Kort verblyf
5.0
Nov 2022

Awesome. Ons het dit baie geniet. Plekkie was baie netjies. Amanda, jy is tops. Baie dankie vir alles. Hoop ons sien mekaar gou weer. Blessings.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Lekke by die See
Baie baie dankie vir julle wat baie baie awesome mense is. Julle is altyd welkom by ons plekkie.

Jean-pierre M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jan 2022

Dit was baie lekker daar. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Lekke by die See
Baie baie dankie en jul is 'n awesome groepie gewees. Sal jul altyd aanbeveel.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marcastraat 21, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeQozvF1jfO05aF9CyYU6vTjBjdrQqQEL4BgkQvCOJFJxmY7XN7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 6) 20 5 1 5 21 Macra Street Dana Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1949929 22.038726

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang