Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lekke by die See

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marcastraat 21, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 150 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Lekke by die See is in 'n selfsorg-houthuis in Danabaai met slaapplek vir 6 gaste. Die eienaars bly op die boonste verdieping.

Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor 3 slaapkamers wat die gebruik van 'n badkamer met 'n bad en 'n stort deel. Twee van die slaapkamers het elk n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed.

Die oopplan-kombuis het 'n stoof, oond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en maaltye kan rondom die eetkamertafel geniet word. Die sitkamer het 'n TV en Wi-Fi is beskikbaar.

Die leefarea bied toegang tot 'n gemeubileerde patio en gaste het 'n aparte, beskutte braai-area. Parkeerplek is beskikbaar. Troeteldiere is welkom indien vooraf reëlings getref is.

Lekke by die See is 2 km vanaf 1ste Strand in Danabaai en 10 km vanaf Mosselbaai en Hartenbos. Danabaai het verskeie stap- en voetslaanroetes en besoekers kan verskeie diere- en voëllewe sien, asook verskeie fynbos.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Marianca E
Saam met vriende
5.0
Rustige en gesellige blyplek. Ons het baie lekker gebly en die braai area is heel gesellig.
Aug 2024
Victor K
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker rustig. Ons het baie lekker gebly. Die gasvrou was baie behulpsaam gewees.
Jul 2024
Pierre K
Gesin met klein kinders
5.0
Was heerlik en tannie Amanda en oom Naas is tops. Ja, baie en sal beslis weer boek.
Jan 2024
Fred V
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlike kuier. Amanda is baie vriendelik en hulpsaam, maklik om in die hande te kry. Lieflike blyplek en baie naby aan Mosselbaai.
Nov 2023
Ilana B
Gesin met klein kinders
5.0
Definitief dit werd! Julle. Dit is nou regtig soos die eienaar sal sê "your home away from home". Dit is so rustig en alles is op standaard! My enigst...
Sien meer
Sep 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Marcastraat 21, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lekke by die See het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marcastraat 21, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeQozvF1jfO05aF9CyYU6vTjBjdrQqQEL4BgkQvCOJFJxmY7XN7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 6) 20 5 1 5 21 Macra Street Dana Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1949929 22.038726

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang