Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lekke By Die See

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Flora-weg 332, Danabaai, Mosselbaai, 2570, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Lekke By Die See is 'n lieflike selfsorgvakansiewoonstel op die onderste verdieping van 'n dubbelverdiepinghuis op die eienaar se perseel in Danabaai, Mosselbaai, en bied slaapplek aan 6 gaste.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 'n dubbelslaapbank in die sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek, bordspeletjies en 'n TV. WiFi is beskikbaar.

Buite is daar 'n braai-area.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Flora-weg 332, Danabaai, Mosselbaai, 2570, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Flora-weg 332, Danabaai, Mosselbaai, 2570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcbfc96e0b0c74358e79a099b8e4a01cee4daf1e24e4d23bc5cc5f0455b6dee02c5c7c5227c7a26b1a48b6771d268c6a9d6c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 6) 332 Flora Road Dana Bay 2570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1955444 22.0348986

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang