Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lekke Ekke

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 166 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Lize D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Wonderlik. Wonderlike verblyf op die drumpel van die see. Bespreek en gaan bly! Hier vind jy rus vir jou siel. Sal definitief vir langer daar gaan bly volgende keer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jean O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Baie. Beslis, 100 meter vanaf die see met 'n permanente see-uitsig. Gashere baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Dit was baie aangenaam. Gashere is vriendelik en behulpsaam. Hierdie plekkie het alles wat 'n mens voor kan vra. Gerieflik, skoon en netjies. Voertuig veilig binne perseel. En die uitsig is asemrowend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie W
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Fantastiese verblyf. Alles was perfek en ons het niks gekort nie. Die uitsig is uitsonderlik. Die eenheid voorsien in alle behoeftes en was alles wat nodig was na 'n lang rit. Sal hoog aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maxie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Goeie uitsig. Lieflike plek. Goed toegerus. By die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elke B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Uitstekende uitsig waar die see jou aan die slaap sus. Enna het ons dadelik tuis en welkom laat voel en lekker uit die maag laat lag. Alles wat jy nodig het, is daar. Die plek was baie skoon en netjies, en enige hulp wat ons nodig gehad het, is dadelik aangebied en uitgesorteer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joan D
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

N huis weg van die huis met mooiste uitsig. Ons het verskriklik lekker gebly, alles wat ons kon nodig kry was beskikbaar. Ek kon tot my wasgoed was en nie met 'n bondel vuil klere huis toe kom nie. Dit was regtig of ek in my eie huis gebly het, maar net by die see. Die strand is 'n paar tree van die woonstel af wat dit moontlik gemaak het om in oefening te bly. Dis veilig, rustig, mooiste uitsig van die balkon af. Vriendelikste eienaars wat gehelp het met soveel aanbevellings en rigting aanwys. Enna ontvang jou met ope arms, en laat jou dadelik welkom voel. Die woonstel is skoon en netjies en bied jou alles wat jy nodig het, dit was vir my of ek in my eie huis is. Geen wonder dit is moeilik om plek te kry, selfs buite seisoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lukas K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Perfek, goeie waarde vir geld. Uiters goed toegeruste eenheid. Daar is letterlik aan alles gedink deur hierdie instansie. Bed was baie gemaklik en dekor en linne getuig van goeie smaak. Alles was silwerskoon. Toegeboude braai op balkon was 'n welkome bonus. Baie mooi uitsig na die see en kuslyn vanaf die balkon. Die eenheid is paar tree se stap vanaf die strand. Vriendelike ontvangs en goeie kommunikasie. Volgende keer bly ons beslis langer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Heerlik, gasvry, uitstekende ligging. Myse mense. Oom en Tannie het ons baie vriendelik ontvang. Woonstel was baie netjies en alles wat mens nodig het is daar. Beslis die moeite werd. Pragtige uitsig. Sal gou weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thalita W
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Vreedsaam, gemaklik, gerieflik. Goed ingerigte verblyf, met uitsig oor die see. Het voldoen aan ons verwagtinge. Sal beslis weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Enna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 166

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jasus Lalandi-straat 24, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA155ee9ee6d586ee9730e46e52b446a238835b2dbc422e6573c6c4cecf44f0916d7675c992c685e73149448d53a43327c82b3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 4 mense 166 5 1 5 24 Jasus Lalandi Street Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.107100431045 18.304597307066

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang