Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lekke Ekke

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jasus Lalandi-straat 24, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Lekke Ekke is 'n selfsorghuis wat net 50 m vanaf die strand in Lambertsbaai geleë is, aan die Weskus binne 'n kort entjie se ry vanaf Clanwilliam en net 2,5 uur se ry vanaf Kaapstad. Lambertsbaai is bekend vir die Muisbosskerm Restaurant, wat net 2 km vanaf Lekke Ekke en Bird Island is.

Lekke Ekke kan tot 4 gaste gerieflik akkommodeer en beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Die eerste slaapkamer het 'n gemaklike koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Die twee kamers deel die gebruik van 'n badkamer met slegs 'n stort. Een van die kamers het 'n lieflike see-uitsig. Wi-Fi is beskikbaar.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n stoof, 'n mikrogolfoond, toebehore en 'n wasmasjien. Gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet of in die sitkamer ontspan wat 'n TV met DStv en 'n DVD-speler het. Die leefarea maak oop op die balkon wat 'n see-uitsig bied en 'n braai-area het. Onderdakparkeerplek op die perseel is ook beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Nagportier
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 165 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Lize D
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlik. Wonderlike verblyf op die drumpel van die see. Bespreek en gaan bly! Hier vind jy rus vir jou siel. Sal definitief vir langer daar gaan bly...
Sien meer
Sep 2024
Jean O
Saam met vriende
5.0
Baie. Beslis, 100 meter vanaf die see met 'n permanente see-uitsig. Gashere baie vriendelik en behulpsaam.
Aug 2024
Francois M
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was baie aangenaam. Gashere is vriendelik en behulpsaam. Hierdie plekkie het alles wat 'n mens voor kan vra. Gerieflik, skoon en netjies. Voertuig...
Sien meer
Jul 2024
Melanie W
Besigheidsreis
5.0
Fantastiese verblyf. Alles was perfek en ons het niks gekort nie. Die uitsig is uitsonderlik. Die eenheid voorsien in alle behoeftes en was alles wat ...
Sien meer
Jun 2024
Maxie P
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie uitsig. Lieflike plek. Goed toegerus. By die see.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Enna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 165

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Jasus Lalandi-straat 24, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lekke Ekke het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jasus Lalandi-straat 24, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA155ee9ee6d586ee9730e46e52b446a238835b2dbc422e6573c6c4cecf44f0916d7675c992c685e73149448d53a43327c82b3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 4 mense 165 5 1 5 24 Jasus Lalandi Street Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.107100431045 18.304597307066

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang