Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lekke Le

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 16 Des 2024 tot 28 Feb 2025.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 17
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gazania-straat 13, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Vanaf R790 R711 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Lekke Le bied bekoorlike oornagverblyf in Bellville, 'n voorstad van Kaapstad. Die huis het 'n sentrale ligging en is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n aksie-belaaide wegbreek. Verblyf is beskikbaar op die eienaar se perseel, maar gaste het hul eie geriewe en 'n privaat ingang.

Die lieflike kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, wasmasjien, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met 2 stoele en 'n TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste kan in die plonspoel afkoel, piekniek hou in die tuin of net lekker om die braai in die lapa kuier. Die omgewing bied talle aktiwiteite insluitend wynproe, restaurante en bergfietsroetes. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wynproe
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Wynand F
5.0
Pleasant hosts. The way I prefer a stay over: clean, private, safe, and on top of it - superb hosts!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2023
Joanne D
5.0
Fabulous amazing. Very friendly host. The place I would recommend to anyone. Very relaxing and peaceful. The place was better than it w...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2023
Temarin P
Saam met lewensmaat
5.0
Was very relaxed. Will for sure go back there oh very nice and quiet and Denise was very nice and kind to her husband as well as very l...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2023
Benisha S
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely quiet and private. We really enjoyed our short visit, very neat, hosts are wonderful we felt right at home.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2023
Charlene H
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Alles en meer wat ons wou hê was hier. Vriendelikheid, behulpsaam, netheid en meer.
Jul 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Denise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Gazania-straat 13, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lekke Le het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R790
R 790 R 711
per nag (plek vir 2)
Vanaf R790
R 790 R 711
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 17
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gazania-straat 13, Bellville, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1ce7ebc690dcd9316d7edaeb2781315831d18b42c14b232b9ed919bb045ef24b39a991cb1b515bb104a683e55ac7b7a8a8f9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R790 nouVanaf R711 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 13 Gazania Street Bellville 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.86357768518 18.626309750175

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang