Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lekke Rus

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
3.7
Veiligheid
5.0
Arnold D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Lekker lekker. Uitstekende verblyf en platelandse gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rosely
Lekke Rus
Baie dankie Arnold. Julle is twee lieflike mense en sal julle graag weer wil sien.

Johan V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Lekker plek om te bly. Skoon, netjies en baie ruim plek met alles wat jy benodig vir selfsorg. Die eienaar is baie vriendelik en gee om vir hul gaste. As jy nie self wil kos maak nie, is die Albertinia Hotel met baie lekker kos net 500m weg. Die plek is lekker sentraal geleë tussen Stilbaai en Hartenbos, so jy kan elke dag vinnig uitkom by die see, sonder om in die verkeer te sit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rosely
Lekke Rus
Hi Johan Baie dankie dat julle by Lekke Rus ingeboek het. Julle is baie rustige en aangename mense. Ek hoop regtig ek sien julle weer. Groete Rosely Lekke Rus

Daughwan K
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Des 2023

Lekker wegbreek van die gejaag. Lieflike mense, veilige area. Sal definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rosely
Lekke Rus
Hi Daughwan. Baie dankie. Julle is baie oulike mense. Hoop ek sien julle weer. Groete Lekke Rus

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Rosely Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 20 A, Albertinia, 6695, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA12788b0497fa51f3f0b5ff900f5fc92dc3c210d2d58074b12cdea1914c4325fe6e8eeb26d4e1c5e07990988a0da0b86ced7b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense 3 5 1 5 20 A Main Street Albertinia 6695 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.20392305131 21.592082602447

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang